Lieg Net Vir My [Duet]
Die Heuwels Fantasties, Laudo
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
So sê my is jy Nogsteeds oor my en as jy nie is nie, lieg net vir my Sagte reën Opgeknoopte binnegoed, opgeknoopte brein, sagte beddegoed Ons lewe met pyn En as die ligte af gaan is dit ons oë wat skyn En al wat ek geleer het is om stil te bly So ek sê liewers niks nie So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie Of lieg net vir my Of sê net liewers niks nie, lieg net vir my Soos ‘n haelgeweer Skuldgevoelens brein Skuldgevoelens beddegoed Ek wens ek kon verdwyn Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk En als wat ons geleer het af te spoel by die drein Ons weet eintlik niks nie So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie Of lieg net vir my Lieg net vir my Lieg net vir my Jy was jonk, so jonk Lieg net vir my Lieg net vir my Lieg net vir my As die liggies dof raak voel ons siele die pyn As ek my oë toe maak sien ek jou voor my, jy was jonk So jonk
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Lieg Net Vir My [Duet] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 26 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2550461/Die+Heuwels+Fantasties/Lieg+Net+Vir+My+%5BDuet%5D>.
Discuss the Lieg Net Vir My [Duet] Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In