Hoofstroom [Duet]
Riku Latti, Die Wasgoedlyn
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Gun my net die oomblik Daar's iets wat ek wou sê Ek voel jou lewe Soos jy in my arms lê Ek stuur my lyf op reise heen vanwaar ek nie kan terug Ek's van daai mens vervreemd Elke nuwe oomblik 'n Nuwe dag gebreek Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Gun my net die leeftyd Daar's nog iets wat ek wou sê Ek voel jou bewe Soos jy in my arms lê Ek stuur my lyf op reise heen vanwaar ek nie kan terug Ek's van daai kans onmeen Elke nuwe oomblik 'n Nuwe dag gebreek Hoofstroom ge Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Hoofstroom [Duet] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6718724/Riku+Latti/Hoofstroom+%5BDuet%5D>.
Discuss the Hoofstroom [Duet] Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In