Liewe Ma [Duet]
Steve Hofmeyr, Jurie Els
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Liewe ma Ek weet dis laat As die telefoon lui En jy wonder wie’s daar Is dit die duisendste keer dat jy vir my opstaan Ek wou niks hê nie Ek wou net sê Daar sal 'n gat in die hemel wees as jy moet gaan Daar sal 'n gat in die hemel wees as jy moet gaan Liewe ma Ek leer verstaan Noudat ek self 'n Kind laat gaan Dit wat ‘n vrou moet verloor in God se groot beraam Om plek te maak Waar kinders mag staan En dan as niemand meer kyk nie saggies weg te gaan En dan as niemand meer kyk nie saggies weg te gaan Liewe ma My engele staan 'n Sirkel om jou Hand aan hand met vlerke wyd oop gesprei en om jou toegevou Jy sal onthou Die engele van jou wat jy as kind aan my geleen het gee ek terug aan jou Wat jy as kind aan my geleen het gee ek terug aan jou (Liewe ma) Ek weet dis laat (Ek weet, ek weet dis laat) Liewe ma Ek leer verstaan (Ek leer verstaan) Liewe ma Ek weet dis laat (Ek weet, ek weet dis laat) Liewe ma My engle staan hier rondom jou
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: STEVE HOFMEYR
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Liewe Ma [Duet] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 12 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7290884/Steve+Hofmeyr/Liewe+Ma+%5BDuet%5D>.
Discuss the Liewe Ma [Duet] Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In