As Ek Sing
Rudi, Corlea Botha
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Jou skaduwee stap stil by my verby Die donker grys gedagtes van jou loop Oor my hartsverlange hou my naby jou Ek weet ek sal jou nooit weer vas kan hou Maar jy sing nogsteeds vir my Jy sing nogsteeds vir my En waar ons was Ek ruik nogsteeds die lelies in die wind Die nugter geur van jonkwees En die siel van 'n kind En die stories kan die waarheid word Somtyds is die tyd maar net te kort Daarom maak my hart musiek En my trane word leriek, tot my liedjies joune word As ek sing sing ek vir jou En die wind wat waai tot die winde wat onthou Want my hart verlang na jou (Want my hart verlang na jou) Hoor jy my sing vir jou? As ek sing (As ek sing) Sing ek vir jou My vingers dwaal oor note en papier Wys my hart in woorde en musiek jy is hier By jou het my hart kom skuil Soms die wind en soms net ek wat huil Laat my stem jou aanhou lei Tot jou siel die woorde kry En dan sing jy dit vir my As ek sing sing ek vir jou En die wind wat waai tot die winde wat onthou Want my hart verlang na jou (Want my hart verlang na jou) Hoor jy my sing vir jou? As ek sing (As ek sing) Sing ek vir jou
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: RUDIE CLAASE
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"As Ek Sing Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 22 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/35695410/Rudi/As+Ek+Sing>.
Discuss the As Ek Sing Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In