Da Vat Hy [Live]
Lianie May, Jay
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Arm maar gelukkig Ons vat hom by die horings Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom mak, maak hom joune Da vat hy My bokkie, da vat hy Vleisie op die kole 'n Broodjie in die oond Was die tyd van ons lewe, 'n aand om te onthou Da vat hy My bokkie, da vat hy Niks fout met 'n 3 liter Ford 2 liter coke Een brandewyn-lyfie met haar rokkie kort Dis besigheid voor En partytjie van agter Gooi hom in die son, laat hy revs optel Da vat hy, da vat hy Want 'n warm patat, laat die skote klap Da vat hy, da vat hy Ons druk die speakers tot dit bewe Want dis mos hoe ons lewe Da vat hy Ooh, my bokkie, da vat hy Donkiejare laas Het die dromme so geraas Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars Da vat hy My bokkie, da vat hy Met jou hier langs my sy Wou ek niemand anders vry Ons het gejol, gebaklei, het 'n cabriolet gery Da vat hy Ooh, my bokkie, da vat hy Niks fout met 'n 3 liter Ford 2 liter coke Een brandewyn-lyfie met haar rokkie kort Dis besigheid voor En partytjie van agter Gooi hom in die son, laat hy revs optel Da vat hy, da vat hy Want 'n warm patat, laat die skote klap Da vat hy, da vat hy Ons druk die speakers tot dit bewe Want dis mos hoe ons lewe Da vat hy Ooh, my bokkie, da vat hy Los jou houding by die huis En ek kry jou op die dansvloer (Oe da vat hy, oe oe da vat hy) Ek het lewe in my lyf, en ek dans dan net vir jou (Oe da vat hy, oe oe da vat hy) Gooi hom in die son, laat hy 'revvs' optel Da vat hy, da vat hy Want 'n warm patat, laat die skote klap Da vat hy, da vat hy Ons druk die speakers tot dit bewe Want dis mos hoe ons lewe Da vat hy Ooh, my bokkie, da vat hy Ooh, my bokkie, da vat hy Ooh, my bokkie, da vat hy
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: CHRISTOPH KOTZE, JOHAN VORSTER
Lyrics © O/B/O CAPASSO
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Da Vat Hy [Live] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 5 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/37404467/Jay/Da+Vat+Hy+%5BLive%5D>.
Discuss the Da Vat Hy [Live] Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In