Lyrics.com »

Search results for 'PYN'

Yee yee! We've found 830 lyrics and 7 artists matching PYN.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

ontstabiel
Met 'n ou kar en ‘n lae profiel
Gereed om my hart vir jou te gee

En daar is pyn
Pyn in my hart net oor jou
Pyn in my hart sonder jou
Pyn in my hart
Gee my Panado vir die pyn
My hart voel getrap deur 'n weghol trein soos my kop voel na te veel rooi wyn

Skielik skiet dit deur my lyf, die pyn vat
moeg van nou so voel
Ek is moeg van al die pyn (Pyn)
Al die pyn wat jy gee aan my (Gee aan my)
Ek het nooit dit geverdien nie (Nie)
So ek het my keuse
Brandewyn maak dit als okay
Brannas, brannas, brandewyn
'is medisyne vir elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn
(Elke pyn)
Elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn
Elke
Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde, 'n juwel in my hand
Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde in my
Iei ktien klam ka tre wa kha wow pynsah wow pyn neh
Kynmo mo lok han lada em phi cha jngai cha chnong para
Iei tre u pyn neh pyn sah
Ini i sur man i
verstaan
Dat jy weg draai van die lig
Ek Verstaan
Want jy voel alleen
Ek verstaan
Dat jy net wil gaan
Weg van die onregverdige bestaan
Ek verstaan jou pyn
Vandag se pyn is more se wysheid
Ek wil net sien hoe my mense uitstyg
Vir my is die meer as net ryme skryf jy
Begrafplaas van droeme as jy binne my
beter maak

Top my op met ‘n glasie rosè
‘n Goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn

Wit of rooi
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
Ek dink aan jou, ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou dink ek
wag nog n vrag stormbuie wat ons kamp gaan omhein
But ons staan op en wys
Dat n magdom van pyn 
N ruff pot van klei 
Se hartklop kan change
Maar hoe
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
Ek dink aan jou, ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou dink ek
Ons het probleme
Ma God gee dit met rede
Ja ons het probleme 
Maar ons maak dit deur verseker
Uh verseker
En pyn is net 'n keuse
So ons besluit ons
laat pyn voel
Tyd loep uit vir die gimmicks in die industry
Die art is halaal ,en ons vriet'ie van die guinea pigs
Guillotine rap ,raak wys van ons
skep ek ‘n wêreld sonder pyn
Dan was die liefde ideaal, praat elke mens dieselfde taal
As ek ‘n towenaar kon wees, skep ek ‘n wêreld sonder pyn
Elke mens
Hart bly rou stukkies gebreek in jou
Hoe raak jy braaf?
Hoe kan jy weer oor liefde praat?
En dink as die pyn jou aan die slaap sing
Alles maak seer
weerklink
En señoritas dans 'n laaste Spaanse dans, dans op die mat
Van kastanjette

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyn 'n somersnag weerklink
weet
Jy't te gou vergeet

Ek glo die son sal wel weer skyn
Ek hoor jou stem, dit streel die pyn
Is dit 'n droom, kan ek dit glo?
Jy is weer terug, ek
lekker laf (Laf)

Dis 'n bring en braai
Ons maak lawaai
Kuier tot die hanne kraai
Samesyn
'n Bietjie wyn
Onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4
(Maar ek weet net een ding)
Dis hoekom ons dit sing

Dis waar liefde is
Jou pyn en sorge het op my kom rus
Die slegte tyd ons van mekaar vervreem
Maar op
alwyn
Hoe rooier die blom
Hoe dieper die pyn
Ja hoe rooier die blom
Hoe dieper die pyn

En ek bind al my drome aan ‘n knapsakkie vas
En ek stuur dit vir
Daantjie, wanneer gaan jy leer?
Wanneer gaan hy leer om die drankies te keer?
Daantjie, Daantjie, daar's so baie pyn
Daar's so baie pyn in jou wyn

Eendag
Ja dis waar die wêreld het my laas jaar van al my onskuld beroof
Sy sien my pyn, my vrees, my angs, al daai dinge wat ek weg steek, verdoof
Ek en my
Daar's meriete
In dronkword op jou eie
Met 'n bottel
En net een glas
Daar's meriete
In dronkword op jou eie
Is jy seker van die smaak van jou pyn

Discuss these PYN Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What was the name of Madonna’s first studio album, released in 1983?
    A Pre-Madonna
    B True Blue
    C Madonna
    D Music

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!