Lyrics:
Sy's my girl, my bakgat girl, sy het 'n hart van goud
Ja sy's my girl, my bakgat girl, haar lyf maak my benoud
En saans as sy langs my kom lê dan wil
Sy's so vuurwarm sy's so aan die brand sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm sy's so aan die brand
Sy's so vuurwarm sy's so aan
Hier in die Transvaal woon 'n blondenooi
Sy't 'n lank paar bene en sy's baie mooi
So fyntjies gebou met 'n perdeby lyf
'n Blou paar oë en 'n wil'le
Sy's die mode wêreld monster, leef aan slaai en komkommer
Sy's die bok
Sy's 'n perfekte tien uit tien
Haar bikini moet jy sien, dit slaan my dronk
(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?)
(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?)
Sy's koud en sy's wreed want sy weet sy's die een
Ek sal in 'n oogwink my hart vir haar leen
Sy lag oor my droom maar ek droom oor haar glimlag
Sy
In die Transvaal woon 'n voshaarnooi
Sy't 'n lank paar bene en sy's baie mooi
Fyntjies gebou met 'n perdeby lyf
'n Bruin paar oë en 'n wilde kuif
Ja
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein
Sy dra twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies
Sy dra twee klein kalbassies liefde
Sy dra twee klein kalbassies, sy dra twee klein
Sy't die mooiste paar boudjies
Sy't die mooiste paar heupies
Mooiste paar ogies
Sy't die mooiste paar lippies
Sy't die mooiste paar boudjies
Sy
Sy’s te warm sy’s te koud
Sy’s te soet en sy’s te stout
Sy’s te jonk sy’s te oud
Sy’s nie jy nie baby
Sy’s te dom sy’s te slim
Sy’s te dik en sy’s
What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot
Sy's 'n Weskus mossel, sy's 'n LM prawn
Sy's perlemoen en ek wil haar net soen
Sy's 'n Knysna oester maar sy woon in Worcester
Sy wil aan my vat sy's
Sy's die Jool Koningin in Pretoria, boudjies wat so lekker spring
Sy's die droom van elke eerste, tweede, derde jaar, meeste manne is te min
My tjom
Sy kom van die Platteland daar anderkant die Blou Berge
Die kind in haar oë verklap al haar geheime
En sy's myne
Sy’s ‘n warm koppie koffie met
O sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein
Sy dink sy's dik maar sy's delicious (Delicious)
Ek droom van haar in ‘n wet T-shirt
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's
Haar job is huise skoon maak, wasgoed was en vee
Sy vat 'n taxi Darling toe, vanaf die see
Vandag's 'n goeie dag, sy word 'n lift gegee
Toe word daar
Ek weet nie wat sy sien in my, maar ek's bly sy sien dit
Verstaan nie wat ek gedoen het nie, maar ek's bly sy glo dit
Sy is my gebed in die nag en
Haar boetie was die baas van 'n brandewynplaas
Daar onder in die Bolandse blou
Sy was 'n bad stukkie Hollywood met mags op haar bakkie en 'n cute
P-p-p-pwy sy'n crio nawr?
Pwy sy'n crio nawr?
Pwy sy'n crio nawr?
P-p-p-pwy sy'n crio nawr?
Pwy sy'n crio nawr?
Pwy sy'n crio nawr?
Ti wedi mynd
Sys my liefde
Sys my dream
Alles wat ek will sien
Figure 8
Beauty machine
En sy is mos daai queen
Sy maak die manne praat
Jy sal joe motchie verlaat
Ek sien haar sy's pragtig sy stap deur ons dorp en sy's die engel waarvan almal praat
Alles is anders dis asof ek droom en sy bring somer na ons
Of sy trek my plat sy tel my op
Dis sy wat my bene so styf laat skop (Bang bang bang)
Sy maak my bang (Bang bang bang bang bang bang)
Sy maak my lam
Discuss these SYS Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In