Lyrics.com »

Search results for 'nader'

Yee yee! We've found 963 lyrics and 13 artists matching nader.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Nader al nader
Nader aan die Vader
Nader wil ek wees
Nader deur U Gees
Nader aan die Vader

Nader al nader
Nader aan die Vader
Nader wil ek wees
Nader al nader
Nader aan die Vader
Nader wil ek wees
Nader deur die Gees
Nader aan die Vader

Nader al nader
Nader aan die Vader
Nader wil ek wees
Heer van alle Here
Wonderlik verlos deur Sy word en Sy gees
Gee ons die liefde geloof en vertroue
Om U gehoorsame kinders te wees

Nader al nader
Nader
Dis 'n liefde wat nooit ophou nie
'n Liefde wat nooit ophou nie, dit sê kom nou
Nader

Dis 'n liefde wat nooit ophou nie
'n Liefde wat nooit ophou
is mooier, mooier, mooier as ooit
Ek gee jou meer, meer, meer, jy kom nader, nader, nader, eerder later, later, later as nooit
Waar's daai lekker,
net so gou benoud
Sonder jou

En o my vlerke afgesny
Ons tyd is so gou verby
En ek verlang na jou

Voel jy dan ook my trane?
Ek roep na jou genade nader
gaan cruise en ek kan nie wag nie, gooi nog diesel in die bakkie ek gaan lekker sakkie-sakkie met jou nou-nou

Sy like my two-tone lyf skuif nader aan my
pap en vleis
Die reuk van 'n plaaskombuis

Pik jy soms 'n traan?
Sit jy en verlang?

Kom huis toe
Nader aan jou son
Nader aan jou grond
Waar die groen
wakker te bly in die nag

Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader

Vind jy vir my
Ook darem meer as net ok?
Almal wat die Here liefhet staan maar nader
Almal wat die Here liefhet staan maar nader
Staan maar nader staan maar nader
Staan maar nader staan maar
Partykeer vergeet jy
Of vergeet om te onthou
Partykeer staan jy stil
Of vergeet om te beweeg
Nader aan die rigting
Aan die rigting van die son
Nader, my God, by U
Nader tot my
Net U genade Heer
Maak sondaars vry

Dan sal my lied steeds bly
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Steeds nader
En ek tel die druppels reën
Wat op my ruit vergader
Miskien bring dit jou nader
Nader aan my

En ek soek die mooiste oomblik
En ek sien die gedagte
Nader my God by U, nader tot my
Net U genade Heer maak sondaars vry

Dan sal my lied steeds bly, nader my God by U
Nader my God by U, steeds nader
Vaderhuis

Nader, my God, by U
Nader tot my
Net U genade Heer
Maak sondaars vry

Dan sal my lied steeds bly
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Steeds
Solank ons elke aand net kan praat
En sê

Trek my nader
Trek my nader
Tyd het niks verander
En als is soos dit was

Trek my nader
Trek my nader
My hart is
terughou
Hoe nader ons harte
Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee

Voor mekaar
Staan ons hier
Ons oë staar weer
Maar ons kyk verby
nounet wat jy doen aan my kneë
Ek soek jou hier ek soek net meer en meer (Check it uit)

Yeah jou sexy ding, bring jou lippe nader, lippe nader
Sexy ding,
Nader my God by U
Steeds nader by
Al is daar ook 'n kruis
Nodig vir my

Dan sal my lied nog bly
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nog nader by
God is hier teenwoordig
Laat ons biddend nader
Hier waar ons voor Hom vergader

God is hier teenwoordig
Heilig is die Here
Buig in stilte Hom ter ere
Nader, my God, by U
Steeds naderby
Al is daar ook 'n kruis
Nodig vir my (Naderby)

Nader, my God, by U
Steeds naderby
Al is daar ook 'n kruis
Nodig
Nader, my God, by U
Steeds naderby
Al is daar ook 'n kruis
Nodig vir my

Dan sal my lied nog bly
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nog naderby
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nog naderby

Al is daar ook 'n kruis
Nodig vir my
Dan sal my lied nog bly
Nog naderby
Bring daai lyfie bietjie nader
Gee jou hand dan kom jy nader
Ek's verlief is jy nie, ek's verlief bly net hier
Die nag behoort net aan ons

Bring daai

Discuss these nader Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What was the name of the original drummer for The Beatles?
    A Pete Best
    B Pete West
    C Ringo Starr
    D Norman Chapman

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!