Lyrics.com »

Search results for 'SY' Page #12

Yee yee! We've found 12,798 lyrics and 3 artists matching SY.

Year:


Filter by gender:

Artists:

Lyrics:

Dis stil in die wind in die park loop ʼn kind
En daar’s trane op haar wang
Met ʼn vuil handjie teer probeer sy dit keer
Maar dit val voor op die sand
Dit is stil in die wind in die park loop ʼn kind
En daar’s trane op haar wang
Met ʼn vuil handjie teer probeer sy dit keer
Maar dit val voor op die
Is sy ‘n slacker of ‘n harde werker?
Stel sy die wekker of doen sy die loopdop?
Ouboet is jy dan seker, voel jy kan nie beter?
Is sy vir safe of tyd,
My jongman's hart was eers verlief, ‘n vroutjie van Pretoria
Haar naam is Sannie en sy was baie skaam
Sannie was nog ‘n kind gewees toe hy vir haar
Asemrowend is my Koning
Asemrowend is die werke van Sy hand
Van die eerste lig in die more
Deur die donker nag vanaand

Sy genade slaan my asem weg
wees
Ja hy kroek jou oop en bloot
En of hy wen of meestal ver verloor
Sy mond bly vreeslik groot

Want Wikus is die Generaal
Met 'n Samejoor in sy lyf
Ja
Daar's maar net een ware vriend en Jesus is Sy naam
En in Hom is my vertroue waar ek ookal heen mag gaan
Nou dat ek Hom beter ken en wandel aan Sy sy
Op Sy knieë het Hy gestaan, die skares skree Sy naam
Hul het Sy hande vasgebind, wat doen hul aan die Vader se Kind?
Teen die berg Sy kruis gedra en
Sy's 'n protea wat op die vlaktes groei
Daar waar die son selfs die sonbesies skroei
Haar oë so bruin soos die grond na die reën
Daai Somersaande was
As die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie, ag sy's tog so fraai
Ons hang vyf daar onder
'gevaar/ingozi'
Jaak, El Nino & Konfab Jaak
Sy skud ha lyfie los/ maakie saak wat skyfie kos/ sy pay vi pypie
hosh/ ja vannie start gan sy hie bos/
jou hart

Sy louter jou met die trane van haar moeder
Sy temper jou met die sweep agter haar deur
Sy suiwer jou met die klippies in haar filter
Sy wys
steen
Wat die nette vol vissies trek in die donkernag se bitter uur

Skippetjie skommel
Ken jy hierdie see meneer
Vra die lynvis man
Sy vel is
Sy't 'n winkelhaak op haar linker wang
En 'n regte egte tattoo van 'n ratelslang
Op haar dimpels net so diskant die denimbroekie lyn ry 'n meermin
bel jy en vra
Hoe gaan dit met my en wie was na haar?
Ek sê toe vir haar ek’s nog alleen
En hoor hoe sy sê

My hart is nog joune, vir ewig en altyd
Jare
Rooi Billabong bikini aan
Sy's mooier as die nooi aan die regter kant
Maar die foto pixelate ek wonder is sy fake?
Flip bra ek moet mooi besluit

Een
nailaami 
Sy dar thora kam Zarf maazi  kahani sy bahir 
Nikal lagy kaafir sy ghr thy wo Khali magar mujhy kaamil 
Sa Lagy ye baagi sa ghr thory Ghaazi hain
Hy trek haar nader
Die keer sonder water met ys
Wonder wat wil hy bewys
Al waneer Hy haar mis
Is waneer die bottel leeg is
In sy bed
Dis al hoe Hy
almal geglo
'n Kar is die duiwel se ding
'n Perd is wat jou daar moet bring
Dis wat die ou mense glo

Ou tante Koba, sy is so donkies dom
Sy roer haar
Sy is die een waarvan ek hou
Haar warm liefde stel my staal, my hart laat vou
Want as sy styf hier teen my dans dan lyk sy ooh
My knieë word lam en
Eendag lank gelede in my drome
Was daar 'n vrou soos jy
Sy was ver te mooi vir my

Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis
En almal lyk soos jy
Dit
Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het
Speel nou op die radio
In dieselfde bar waar ek nog altyd
Haar hand kon vashou

Die stoel hier langsaan my
Dis al laat en Blikkies klim sy bakkie uit
Saam hom ‘n girl wat versadig lyk
Ons almal kyk verstom hoe Blikkies nader kom
Daar’s sterre in sy oë en
Dit is stil in die wind in die park loop ʼn kind
En daar’s trane op haar wang
Met ʼn vuil handjie teer probeer sy dit keer
Maar dit val voor op die

Discuss these SY Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    How tall is Kristian Matsson of Tallest Man on Earth fame?
    A 8'11"
    B 15'1"
    C 5'7"
    D 5'11"

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!