Lyrics.com »

Search results for 'SY' Page #17

Yee yee! We've found 12,798 lyrics and 3 artists matching SY.

Year:


Filter by gender:

Artists:

Lyrics:

die huis gewees

Toe ek klein was was hy kwaai gewees
Hy was ‘n man gewees ek was soms bang gewees
Maar hy moes vroeg opstaan om na sy werk te gaan
beste vlank

Ooh hoo my eerste liefde
Mmm eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor

Ooh hoo my eerste liefde
Mmm eerste
die nag

Want 'n skurk van ouds het 'n sak vol goud
Daar begrawe langs die pad
En elke donker aand met die sekelmaan
Kom hy terug en soek sy skat
Kom hy
Op Springbok Radio
Op Springbok Radio
Op Springbok Radio

Die reën rol soos trane oor haar wang
Daar is vere in haar vensters wat haar drome vang
Sy
bewind en jy is magic
As jy kaalvoet oor my siel kom loop

En die sendeling vra die sondaar of hy weet hoe die duiwel lyk?
Hy sê sy moet ‘n tandarts wees
Oom Bossie van die Bosveld, Bosveld, Bosveld
Oom Bossie van die Bosveld, met sy stokkies baard

Hy's opgeruimd en vrolik, vrolik, vrolik
Hy's
Sy staan op die hawe
Van Tafelbaaistrand
Haar seeman's geliefde
Hou sy by die hand

Sy kla oor haar noodlot haar hartjie is seer
Sy het glad geen
Sy staan op die hawe van Tafelbaaistrand
Haar seeman's geliefde hou sy by die hand
Sy kla oor haar noodlot haar hartjie is seer
Sy het glad geen
jy al bang
Om deel te word van my meester plan?
Ek verloor beheer en hou my terug

Sit die leeu net in sy hok
Jy lyk so mooi in daai spierwit rok
Ek
God sy met U tot ons weer ontmoet
Maak Sy raad ons bly en reinig
Met Sy kenne ons beveilig
God sy met U tot ons weer ontmoet

Weer ontmoet weer
God sy met U tot ons weer ontmoet
Maak Sy raad ons bly en reinig
Met Sy woorde ons beveilig
God sy met U tot ons weer ontmoet

Weer ontmoet weer
glimlag bewe, sy wens jy kon DJ by haar troue speel
Knoppie in die keel, het die pen gesteel en ek besluit
Ek wil die boodskap deel

In 'n 4x4, op die skoot
Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer
Gewoonlik hang die sleutels by die agterdeur
Hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
Want haar pa
Sy sit haar ogies aan
Ai, my lam, is jy moeg?
Wil jy dan gaan?
Die mense hier is dood
Ek het laas ’n siel gesien op die pad
En hy was
Papnat
Seker
Soggens staan sy op en maak dan roosterbrood en tee
Eet staan-staan by die venster voor sy die potplant water gee
Sy sluit die deur noukeurig
Maar
aarde heel maak
Breek die ruite oop
Prys Sy naam

Hoor jy hoe roep Sy woorde
Hoor jy hoe roep Sy Woord na jou
Mmm, Hy roep na jou

Sien jy jou naam in
Is sy 'n blouoog rooikop met ‘n stem van goud?
Want ‘n bad girl blondie maak my ook benoud
Watter een sal dit wees
Wat nommer eerste in my hart gaan
Daar's ietsie wat ek jou moet sê
Ek weet nie of jy sal verstaan nie
Hy's meer as ek ooit kon wou hê
Sy liefde sal nooit kan vergaan nie

'n Kampioen
bestaan

En êrens langs 'n stasie loop ek
Soekend met die liedjies
In my oorfone
En met 'n travel kaart in my hand

Ons sing van Hillbrow en Pretoria
Sy
Met her one time in the club
Took me straight to her taanie (Jas)
Shorty say she from New Zealand
Baby, welcome to Mzanzi (Hos)
Sys bang Sy word
Sy liefde
Kan dit nie keer nie
Moenie probeer nie
Dit is sterker as jou hart

Sy liefde
Vra ook nooit vrae nie
Dis nooit te laat nie
Kom gee vir Hom
Al jul volke, klap jul hande juig tot eer van God
Verhef jul stem en roem Sy Naam in elke stad op aarde

Sing en sing en sing dan saam loof en prys
Sy was geseënd ver bo duisend ander
Die wonder van musiek haar reisgenoot
Van altyd af het sy geglo dis alles net geleen
Sy't graag vertel waar kom
Karolis, Karolis van Dwarskersbos
Is ‘n Weskusklong van so ses voet ses
Sy hande is so groot soos ‘n piesangtros
Met sy voete die trap hy die klippe

Discuss these SY Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which Irish rock band sang The Boys Are Back In Town?
    A Black Start Riders
    B Slade
    C Thin Lizzy
    D Led Zeppelin

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!