Lyrics.com »

Search results for 'SY' Page #3

Yee yee! We've found 12,672 lyrics and 3 artists matching SY.

Year:


Filter by gender:

Artists:

Lyrics:

Die storie van 'n girl roep haar katte fokken rien
Die tipe fokken girl wat jy elke dag wou sien
Sy was mooi, sy was kwaai, sy kon gooi, sy kon swaai
Sy dra te veel eyeshadow
Te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow

Sy's 'n leopardskin tiger
Sy vra my vir 'n lighter
Sy wikkel haar
Hoor die donner om die draai
Vreesaanjaend soos 'n haai
Hy dra geen helmet of 'n hoed
Want sy mullet pas hom goed

Silver buckle op sy belt
En
Sy dra skulpe in haar hare
Sy drink gin met vars tee blare
Sy sal enige iets beproef, o Nora is soms woes
Maar Nora is ‘n hippie, sy’s ‘n liefie, sy
Sy sê Franco ek soek niemand anders
Eerlikwaar ek brag omdat jy my man is
Al my vrinne sê jy is baie oulik
Hulle sê dat ek bly van jou praat en ek
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou die hele
Verloor amper my tekkies
Ek sê yoh
Jou sterre lyk soos lekker skaap stertjies
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit

Ek scheme toe hierdie is my kans
Kom ek
Joe:
Sy Borg
Gimme dat, gimme dat
Sy Borg
Gimme dat, give me the chromium leg,
I beg
Sy Borg
Gimme dat, gimme dat
Sy Borg
Gimme dat, give me
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans (Hey, hey, hey)

Het haar een
Almal staar die heeltyd na haar, sy's goud, sy's stout, ek kannie bedaar nie
Ek wil nie bedaar nie
Almal weet sy kom nie van hier, my hart my lyf
Kaptein
Kaptein

Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy (Wag sy)
Vir my (Vir my)
Haar oë is bruin amandels
Haar hare swart soos wier
Sy skryf vir my 'n haikoe
Met 'n kwas op wit papier

Haar mond is 'n rooi papawer
Haar tande wit
hart se serenade
Die enkeling van my ballade, die een aan my sy
Sy teen sy, ek en jy

Sy teen sy teen sy, ek en jy, ons hoef niks te sê nie
Sy teen sy
om paaie ry deur jou koringlande
Sal ek ploeg vir jou tyd

Sy's nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie
Sy kyk my in die oë sê dis Hilux wêreld die
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans

Lettie is die koningin van La-la
Ou Tante Koba was 'n dikgat vrou
Sy spoeg en vloek en sy donder jou nou
Sy's sterk, sy's breed, sy's rof, sy's wreed
Sy bad maar min, sy stink na
Deur storms dra Hy jou in Sy hande toegevou
Hierdie lewe saam met Jesus bring vrede nou
Deur die winter en die seer op ons knieë val ons neer
Bring
O, bokant die stasie daar woon Krisjan Swart
Tussen die spoorweg ennie nasionale pad, op die muur van sy stoep hang die horings van ’n bok
In sy
Sy’s ’n brandende gebou
Sy’s die warm na die reën
Sy’s die storm in jou stilte
En sy’s die waarheid in jou leuen

Sy sien die skoonheid in die ondier
Sy't perde krag in haar arms
Sy’t altyd kinders op haar skoot
Haar hande staan vir niks verkeerd
En sy gee vir almal brood

Sy's vroeg op as die res
Check, check

Dis 'n meisie van die Kaap, vreeslik baie praat en flirt
Haar naam is Girlie
Sy's lank, slank en blank, maar sy's nie my girl nie

Sy
Hoor die donner om die draai
Vreesaanjaend soos 'n haai
Dra geen helmet of 'n hoed
Want sy mullet pas hom goed

Silver buckle op sy belt
Bakkies
Ons lê hier langs die pad
Ek en my bottel
Die mense loop verby
Dis vroeg in die oggend
Ons lê hier soos geliefdes
Verstrengel in mekaar
Sy is leeg
Dis in haar loop dis in haar wandel
Sy hou jou boot still as jy wankel
Dis in die rigting wat haar hare lê
Dis soos sy woorde vat voor jy dit sê

Sy

Discuss these SY Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What was Taylor Swift's first ever song?
    A Teardrops On My Guitar
    B Picture To Burn
    C A Place In This World
    D Tim McGraw

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!