Song parody of

Tussen Stasies

by Jack Parow

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Tussen Stasies song by Jack Parow.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Ek het al baie goed verloor en dit nooit ooit weer gevind nie Ek het al baie vir my ma gesê ek is nie meer 'n kind nie Die lewe is te hard en ek verstaan meer die punt nie Ek staan langs 'n groot oop hout maar ek het nie meer 'n flint nie Ek kry koud op my eie ek soek net 'n klein bietjie warmte Almal is ryk van die liefde en ek is al weer die armste Sommige dae voel dit as of ek dood gaan van die hongerte Daar is 'n leë kol in my maag waar ek weg kruip in die donkerte Ek's gebreek van binne soos my al my speelgoed van toe ek klein was As ek vandag weg stap sal al my goed pas in 'n klein tas Ek soek net 'n klein tydjie sodat ek die as van my kan afwas Maar die soldate op die muur bombadeer my met die traangas Ek lê onder 'n lappies kombers en probeer nog blokkies aanlas Maar daar's 'n kwaai oom langs my bed en hy sê vir my staan vas So ek trek die kombers oor my kop en lê oop voete En stap die lang pad in my pa se groot skoene As ons staan op die einde van die lang pad langs die spoor Daar's net donkerte daar voor ek staan en bewe Dit raak swarter en daar's net stilte wat ek hoor, hou my hand styf vas langs jou sy Is jy nog lief vir my, sal jy my by die Hemelpoorte kry Ons hou vas aan mekaar maar niemand gaan regtig joune wees nie Ons skryf briewe vir mekaar wat ons nooit regtig lees nie Want daar is altyd een verloorder in Russian Roulette Ek moet uitgaan ek moet werk maar ek sit vas in die bed Ek stap rond en soek sitplek in leë geboue Ek probeer myself vind in drank en leë verhoudings Ek sit en skryf gedigte, maar word my gedigte digkuns En ek skree volle bors in die aand met my kop in die kussings Ek lê vir ure in die bad met my kop onder die water Ek slaap elke oggend laat want die wêreld kan wag tot later Ek moet wag, nee aanbeweeg ontslae raak van my gevoellens so ek stap Ek raak leeg groot aksies sonder by bedoelings Ek sit alleen op een punt van die wipplank Ek bid alweer vir een sitvlak maar ek sit lank En ek wag vir iemand om op te spring aan die eenkant Maar die vingers van my gevoelens krap diep in my verstand As ons staan op die einde van die lang pad langs die spoor Daar's net donkerte daar voor ek staan en bewe Dit raak swarter en daar's net stilte wat ek hoor, hou my hand styf vas langs jou sy Ek het al vêr gewen en baie vêr verloor, ek het al baie gevoel of die lewe my versmoor Ek het al baie gesit op die bokant van 'n berg, ek het al baie gesit in die voorkant van die kerk Om my terug na die langkloof en my ouma se plaas Ek wil saam my suster die skape in die kraal injaag Ek wil sit op my oupa se skoot en stories hoor van die verlede Ek wil rond hardloop deur die gras tot ek lam word in die kniëe Ons staan en luister hoe die Here en die duiwel oor ons stry Die hartseer is verby Op die ou end is al wat ek wil hoor rol oor jou tong Jy wil by my bly Sal jy my by die Hemelpoorte kry

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
"I sit and wonder does the message get to you?"
A Selena Gomez - Good for You
B Uap Widya - Get Back to You
C Baltimora - Tarzan Boy
D Curtis Stigers - I Wonder Why

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Jack Parow tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io


Think you know music? Test your MusicIQ here!