Song parody of
Hart se Snare
by Ddisselblom
Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Hart se Snare song by Ddisselblom.
Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!
Hokaai kom nou
Ek sien jy loer vir my met ogies so blou
Waar het jy hul gekry?
Dalk by jou Mammie
Ek hoor sy’s net so mooi soos jy
Hokaai sê my
Kom jy nog baie aande hier ‘n drink kry?
As dit so is kan dit nou nog lekker uit draai
Want ekke hou so van jou
Jy stel my hart se snare
In en in en in begin ‘n liedjie sing
Wat niemand anders uit kon dink
Jy speel my hart se snare
Deur en deur en deur my note omgekeer
Eindig met ‘n d en e en begin weer
Hokaai wag nou
Ek wil eers seker maak dat jy van my hou
Want ek is nogals skaam en amper rou
Maar ek is glad nie koud nie
Jy stel my hart se snare
In en in en in begin ‘n liedjie sing
Wat niemand anders uit kon dink
Jy speel my hart se snare
Deur en deur en deur my note omgekeer
Eindig met ‘n d en e en begin weer
Ek raak so opgewonde en sing die onderste
Note saam met jou
O as jy eers by daai F-sharp minor uit kom
Voel ek maar dom
Jy stel my hart se snare
In en in en in begin ‘n liedjie sing
Wat niemand anders uit kon dink
Jy speel my hart se snare
Deur en deur en deur my note omgekeer
Eindig met ‘n d
Jy stel my hart se snare
In en in en in begin ‘n liedjie sing
Wat niemand anders uit kon dink
Jy speel my hart se snare
Deur en deur en deur my note omgekeer
Eindig met ‘n d en e en sit hom neer
Hokaai kom nou
Ek sien jy loer vir my met ogies so blou
Waar het jy hul gekry?
Dalk by jou Mammie
Ek hoor sy’s net so mooi soos jy
Hokaai sê my
Kom jy nog baie aande hier ‘n drink kry?
As dit so is kan dit nou nog lekker uit draai
Want ekke hou so van jou
Jy stel my hart se snare
In en in en in begin ‘n liedjie sing
Wat niemand anders uit kon dink
Jy speel my hart se snare
Deur en deur en deur my note omgekeer
Eindig met ‘n d en e en begin weer
Hokaai wag nou
Ek wil eers seker maak dat jy van my hou
Want ek is nogals skaam en amper rou
Maar ek is glad nie koud nie
Jy stel my hart se snare
In en in en in begin ‘n liedjie sing
Wat niemand anders uit kon dink
Jy speel my hart se snare
Deur en deur en deur my note omgekeer
Eindig met ‘n d en e en begin weer
Ek raak so opgewonde en sing die onderste
Note saam met jou
O as jy eers by daai F-sharp minor uit kom
Voel ek maar dom
Jy stel my hart se snare
In en in en in begin ‘n liedjie sing
Wat niemand anders uit kon dink
Jy speel my hart se snare
Deur en deur en deur my note omgekeer
Eindig met ‘n d
Jy stel my hart se snare
In en in en in begin ‘n liedjie sing
Wat niemand anders uit kon dink
Jy speel my hart se snare
Deur en deur en deur my note omgekeer
Eindig met ‘n d en e en sit hom neer