Song parody of

Kerel In 'n Volksie

by Anneli Van Rooyen

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Kerel In 'n Volksie song by Anneli Van Rooyen.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Soos elke oggend agt-uur Wag ek vir die bus Rustig ongesteurd My lewe ongewonde My hart ‘n ope boek Rustig ongesteurd ‘n Kêrel in ‘n volksie Ry by my verby En my hart verlaat my Word soos klei Ag al my vrede spat in eens as skerwe En net sy blik die bly my heeldag by Ag dat die noodlot dit nou tog kon toelaat Hoe kan ek immers hierdeur stry? Ja al my vrede mis ek eens as skerwe Selfs die voëltjies sal ek ook kaf lei In lugkastele langs die vaal ou bestaan Woon ons gelukkig ek en hy Vir weke en vir maande Ry hy voor my verby Adonis van ‘n man My hart klop woes vir ure As hy na my toe kyk Adonis van ‘n man Ek droom net van sy oë Maar myne voel soos lood As hy dalk more wegbly Gaan ek dood Ag al my vrede mis reeds lank as skerwe En net sy blik die bly my heeldag by Ag dat die noodlot dit nou tog moes toelaat Ek kon tog nimmer hierteen stry Ja al my vrede mis reeds lank as skerwe Selfs sy volksie is gelief vir my In lugkastele langs die vaal ou busstop Woon ons gelukkig ek en hy Ag al my vrede mis reeds lank as skerwe En net sy blik die bly my heeldag by Ag dat die noodlot dit nou tog kon toelaat Ek sou tog nimmer hierteen stry Ja al my vrede is reeds lank as skerwe Selfs sy volksie is gelief vir my En toe hy eindelik eendag by my stilhou Het ek verward aan bloos gebly En tog vandag is al my drome waarheid Ons ry ons volksie ek en hy

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
Which Taylor Swift album was the highest grossing U.S. tour by a woman?
A Reputation
B Red
C Speak Now
D 1989

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Anneli Van Rooyen tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io


Think you know music? Test your MusicIQ here!