Sosiale Media
Millennium
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Sosiale Media Ek praat die waarheid Maar my siel kry seer Al is ek eerlik Voel ek wat moet sal gebeur Maar n tiener klim berge groter as wat jy dink Sonder ondersteuning sal die nuwe heug verdrink Kom saam met my En stel jouself vry Vergeet van die horries Want gister is verby Sosiale media is fokken fake Ek wens ek kon net weet Hoe die mense in regte lewe lyk Van vriende kom kennisse En kennisse word vergeet Maar sonder vriende Is die wêreld fokken wreed Soms voel jy jy loop alleen Moenie worry jy's nie die enigste een Kom saam met my En stel jouself vry Vergeet van die horries Want gister is verby Sosiale media is fokken fake Ek wens ek kon net weet Hoe die mense in regte lewe lyk Sosiale media is fokken fake Moenie laat dit jou onderkry
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: Christiaan Baard, Frederik Liebenberg, Hendrè Baard, Mornè Baard
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Sosiale Media Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/10143331/Millennium/Sosiale+Media>.
Discuss the Sosiale Media Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In