Ek Wil Weer
André Schwartz
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ek onthou vergete liefde En ek soek versteekte drome Vervaalde beloftes Net seer wat hier woon Ons liefde was 'n vlam wat brand deur elke nag Toe dwaal my hande rond en die vlam verloor sy krag Ek wil weer aan jou raak Ek wil weer aan jou vashou Ek wil hoor hoe jy sê Hoor hoe jy sê jy vergewe my Ek berou my ontroue dade En ek vrees jou onwelkom woorde Ongelooflikke seer Is al wat hier woon Ons liefde was 'n vlam wat brand deur elke nag Toe dwaal my hande rond en die vlam verloor sy krag Ek wil weer aan jou raak Ek wil weer aan jou vashou Ek wil hoor hoe jy sê Hoor hoe jy sê jy vergewe my (Vergewe my) Ek wil weer aan jou raak (Ek wil weer aan jou raak) Ek wil weer aan jou vashou (Vashou) Ek wil hoor hoe jy sê Hoor hoe jy sê jy vergewe my Jy is weg en ek mis jou Draai na my Ek's lief vir jou Ek wil weer aan jou raak Ek wil weer aan jou vashou Ek wil hoor hoe jy sê Hoor hoe jy sê jy vergewe my (Vergewe my) Ek wil weer, ek wil weer aan jou raak (Ek wil weer aan jou raak) Ek wil jou vashou (Vashou) Ek wil hoor hoe jy sê Hoor hoe jy sê jy vergewe my
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek Wil Weer Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 10 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/10150165/Andr%C3%A9+Schwartz/Ek+Wil+Weer>.
Discuss the Ek Wil Weer Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In