Rooi Kombuis
Koos Kombuis
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Siembamba mamma se kindjie Siembamba mamma se kindjie Draai om sy nek en gooi hom in die sloot Trap op sy kop dan sê jy hy is dood Wit toaster op die vloer Bob Marley teen die muur Kragprop langs ‘n kat Wat himself teen Ziggy Stardust skuur Skerk punte ruk die nag Die skape hou op blêr Respekke vloei loop oor die werf Soos honderd rysigers van vêr Die rooi kombuis is besig Die rooi kombuis is lig Ons sondes is vergewe Maar wie’s dit wat in die na nag sug? Daar hang ‘n bord en skottel Aan sy randjie aan ‘n rak Oor die heining langsaan Klink die blaffie van ‘n baster brak (Die mense wat hier bly) Dis soet en daar’s mos Oor gister se vuil skottelgoed Daar’s naweke vol wyn vlekke En ‘n sanger sonder ‘n hoed Die rooi kombuis vol Krismis Die rooi kombuis vol bloed Die rooi kombuis mag lelik wees Maar dis ons beste gaste goed En buite by die agter deur En kant toe langs die stoof (Die mense wat ek lief het) Die digter uit die tronk uit Die snotneus kind verloof Die sonskyn oor die onder deur Dit kielie in my as Die dae rol so stadig Soos die miere teen die yskas Die rooi kombuis is myne Daar’s patroontjies op die vloer Die rooi kombuis is joune Jy wat om die koffieblik bly loer Sout potjie op die tafel Verf blik in die hoek Vergifnis in die asbak Begeerte in die koek boek ‘n Toaster op die vloer Van Morrison wat speel Jy't ‘n kopdoek groen soos snooker En jou vingers vol kaneel (Jou vingers vol kaneel) Die rooi kombuis is liefde Warm die rooi kombuis is koue bier Die rooi kombuis is ryk en arm Somer, winter, nou en hier Die rooi kombuis is liefde Warm die rooi kombuis is koue bier Die rooi kombuis is ryk en arm Somer, winter, nou en hier Siembamba mamma se kindjie Siembamba mamma se trui Biltong op die rak en perskes in die bak Ek like vir haar en sy is lief vir my
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: GOOSEN ANTON, KOMBUIS KOOS
Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Rooi Kombuis Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/10150243/Koos+Kombuis/Rooi+Kombuis>.
Discuss the Rooi Kombuis Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In