Voete van Johannesburg

Ddisselblom

0 fans

Ddisselblom


4:19

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Gee my Old Brown sjerrie om my hand vas te hou
En ‘n lyf in die nanagkoue
Buite brand bitter vure en aan die binnekant begin
Begin dit tog te reën

Gee my Old Brown sjerrie om my hand vas te hou
En vrolike vars vriende, elke dan en wan en nou
En emosies op ‘n soektog na iets
Jy nie geweet het jy na soek nie

Vir elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Vir elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Sit in stilte, word ‘n vroedvrou stukkies dood
Geleen op appro

Gee my Old Brown sjerrie om my hand vas te hou
Suutjies soos spioene kom die kinders van die nag nou maar ontydig soos soldate
So kom die bleekwit nuwe dae

Gee my Old Brown sjerrie om my hand vas te hou
Vir die honger dooie hart wat die groter dors onthou
En slingersleep die stad sy bagasie, net-net op sy voete

Vir elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Sit in stilte word ‘n vroedvrou stukkies dood
Geleen op appro

En hier sit ons nou elkeen met ‘n hangover en skuldgevoel
En ‘n bottel Old Brown sjerrie en 'n hart in die hand stywer vas te hou
Stywer vas te hou
Teen die voete van Johannesburg

Vir elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Sit in stilte word ‘n vroedvrou stukkies dood

Elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
Vir elke alkie, elke junkie, space cadet, button head
So sterf 'n alkie, so sterf 'n junkie, space cadet, button head
So sterf 'n alkie, so sterf 'n junkie, space cadet, button head

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: ANTON GOOSEN

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, O/B/O CAPASSO, Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Voete van Johannesburg Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Voete van Johannesburg Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/10150251/Ddisselblom/Voete+van+Johannesburg>.

    Missing lyrics by Ddisselblom?

    Know any other songs by Ddisselblom? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What is Green Day's longest song?
    A Homecoming
    B Boulevard of Broken Dreams
    C 21 Guns
    D Jesus of Suburbia

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Ddisselblom tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!