Alles
Joe F
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
‘n Sexy soos tien sê sy vir my Wie is jy, ek’s die Baywatch model today Soos ‘n lighuis wat waarsku gaan ek voort Ek's die Hof in my speedo ek red jou in nood En ek sê, my skat kom lê Alles, alles oor jou, alles oor jou En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en Alles, alles oor jou, alles oor jou En ek dink aan die tye, die tye saam met jou Sy sê staan op ek’s die kommendant Van hierdie storie, hierdie sprokies land En ek is die troep wat net wil veg Vir haar liefde en ek staan opreg En ek sê, my skat kom lê Alles, alles oor jou, alles oor jou En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en Alles, alles oor jou, alles oor jou En ek dink aan die tye, die tye saam met jou Soms is die speel verby Soos die boogeyman gaan jy my kry Maar alles klop in my keel Soos Alice maak jy als weer heel Alles, alles oor jou, alles oor jou En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en Alles, alles oor jou, alles oor jou En ek dink aan die tye, die tye saam met jou Alles, alles oor jou, alles oor jou En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en Alles, alles oor jou, alles oor jou En ek dink aan die tye, die tye saam met jou
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: Gerald Marks, Seymour Simons
Lyrics © DistroKid, Royalty Network, Tratore, Sony/ATV Music Publishing LLC, Capitol CMG Publishing, Downtown Music Publishing, Songtrust Ave, Kobalt Music Publishing Ltd., Cloud9
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Alles Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 5 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/10150628/Joe+F/Alles>.
Discuss the Alles Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In