Wanneer Ons Dans
Jurie Els
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
As die ritme pols en die ligte flikker so helder saans Telefoon wat lui en jy vra my of ek dalk wil gaan dans? Deur die stadsverkeer word ons saam gesleer en jou glimlag sê so veel Ons gaan dans vanaand met die tromme en kitare Wanneer ons dans sien ek my liefde weerkaats in jou oê Dis so opwindend ek kan dit skaars glo Laat ons dans en ons liefde vier Dans nog 'n dans, 'n sterrehemel van glinster ligte Skitter soos ons liefde Wanneer ons dans In die donker nag met sy robot ligte en motor saans Saksofoon wat speel en die dansers dans hulle laaste dans Vaar aan vat my hand, ek glo jy verstaan, dans die mooiste dans met my Ure gaan verby maar ons liefde bly vir ewig Wanneer ons dans sien ek my liefde weerkaats in jou oê Dis so opwindend ek kan dit skaars glo Laat ons dans en ons liefde vier Dans nog 'n dans, 'n sterrehemel van glinster ligte Skitter soos ons liefde Wanneer ons dans Wanneer ons dans sien ek my liefde weerkaats in jou oê Dis so opwindend ek kan dit skaars glo Laat ons dans en ons liefde vier Dans nog 'n dans, 'n sterrehemel van glinster ligte Skitter soos ons liefde Wanneer ons dans Skitter soos ons liefde Wanneer ons dans
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: TONY HENDRIK, K. VAN HAAREN
Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Wanneer Ons Dans Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11300723/Jurie+Els/Wanneer+Ons+Dans>.
Discuss the Wanneer Ons Dans Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In