Bella Italia
Jurie Els
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Dit voel vir my soos gister, ons het sorgvry rondegedwaal Die duiwe het kom kos soek toe ons moeg die markplein haal Jy het koud gekry, kom skuil hier diep in my ou jas Ons was verlief en jonk in ou Milan Vir my was jy die mooiste prent in elke galery Leonardo kon wat my betref sy Mona Lisa kry Italia was die mooiste plek en jy die mooiste vrou Ek was so verlief op jou Signorina, in Italia het ons een maal saam gedwaal Bella Italia Signorina, in Italia het ons eens verlief geraak Bella Italia Signorina op Italia wil ek hierdie glasie klink Ek is lief vir jou Mamma Mia, Signorina, ons is baie jare saam Bella Italia Mamma Mia, Signorina, daar's 'n vonkel in jou lag Bella Italia Die jare het verby gevlieg, dit bly 'n mooi verhaal Onhou jy nog die straatjies en die groot ou katedraal? Die pizzas van die straatkafee, die vissersdorp hier by die see? Die kuns van Michaelangelo? Vir my was jy die mooiste prent in elke galery Leonardo kon wat my betref sy Mona Lisa kry Italia was die mooiste plek en jy die mooiste vrou En ek was so verlief op jou Signorina, in Italia het ons een maal saam gedwaal Bella Italia Signorina, in Italia het ons eens verlief geraak Bella Italia Signorina op Italia wil ek hierdie glasie klink Ek is lief vir jou Mamma Mia, Signorina, ons is baie jare saam Bella Italia Mamma Mia, Signorina, daar's 'n vonkel in jou lag Bella Italia Signorina, in Italia het ons een maal saam gedwaal Bella Italia Signorina, in Italia het ons eens verlief geraak Bella Italia Signorina op Italia wil ek hierdie glasie klink Ek is lief vir jou Mamma Mia, Signorina, ons is baie jare saam Bella Italia Mamma Mia, Signorina, daar's 'n vonkel in jou lag Bella Italia Bella Italia
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: HOWARD GREENFIELD, NEIL SEDAKA
Lyrics © ENTERTAINMENT ONE U.S. LP, Universal Music Publishing Group, Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Bella Italia Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 29 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11558708/Jurie+Els/Bella+Italia>.
Discuss the Bella Italia Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In