Deesdae
Riku Latti
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Deesdae is mense skaarser op straat jy sit langs jou skadu soms as jy slaap Deesdae is winkels groter vermaak spandeer al jou rande om vriende te maak So het ek my liefde verlaat agter die son my oë was toe dom ja So het ek my liefde verloor diep in die wolke met trane vermom Soms as jy omdraai soms as jy terug staan sien jy mense wat dink hulle's jy Soms as jy omdraai soms as jy terug staan sien jy mense wat dink hulle's jy So het ek my liefde verloor agter die son my oë was toe dom ja So het ek my liefde verloor diep in die wolke met trane vermom Deesdae moet mens versigtiger praat jy sê al jou dinge en iemand raak kwaad Deesdae moet jy jou kind vroeër verloor jy stap deur jou jare en oumens bly oor, bly oor So het ek my liefde verloor agter die son my oë was toe dom ja So het ek my liefde verloor diep in die wolke met trane vermom So het ek my liefde verloor agter die son my oë was toe dom ja So het ek my liefde verloor diep in die wolke met trane vermom
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Deesdae Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11877813/Riku+Latti/Deesdae>.
Discuss the Deesdae Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In