Apies Rivier
Edge of the Forest
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Ek trek 'n lyn hier in die sand En kies 'n kant Toe kom 'n brander deur En verander die kleur Dis als so relatief Ek skryf dit in 'n brief En gooi dit in die see Ek sit langs die Apies Rivier En sing saam Lisa se klavier Die son se karavaan Is te klein vir die maan 'n Girl het weer verdwaal In die dieptes van haar foon Dis als so relatief Die koning en die dief Het dieselfde dinge lief Ek sit langs die Apies Rivier En sing saam Lisa se klavier Onthou jy nog die dae Van ysskaats dates? Toe ons rondloop in die mall En die movies was nog vol Dis als so relatief Maar dis nou in die argief Kan ons teruggaan asseblief? Ek sit langs die Apies Rivier En sing saam Lisa se klavier
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Apies Rivier Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13069023/Edge+of+the+Forest/Apies+Rivier>.
Discuss the Apies Rivier Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In