MALKAK
TOWWA
Struggling with MALKAK? Become a better singer in 30 days with these videos!
Sys my liefde Sys my dream Alles wat ek will sien Figure 8 Beauty machine En sy is mos daai queen Sy maak die manne praat Jy sal joe motchie verlaat Soes n vis what will swem Sy het jou by jou gat She fell inlove with This coloured bru Styl hare Jy moet dit glo Kap dit uit op die dans vloer Sy gee n poop en die brasse loer Embarrassed was sy ma dik mooi Rooi rok jy wiet blood rooi Afgelaybuy met die allpay Hy sit sy hand toe an die say Sy kyk op en sy gee n rik Sy sien is hy toe flou geskrik Hy se girl will you be my girl Sy se excuse me not in this world Hy trek op met n vanchie Hy se sy kar kan nie start nie Ma kantie hy bly in die bos Nice too meet you ek is kar los Sy was n queen in my dream Alles wat ek will sien Sexy sy is daai cream Van kop toet die been Sy se maat Beginte praat Sy whisper dit kom deur As sy mannet wiet Sy my liefde Sys my dream Alles wat ek will sien Figure 8 Beauty machine En sy is mos daai queen Sy maak die manne praat Jy sal joe motchie verlaat Soes n vis what will swem Sy het jou by jou gat Toe die next dag toe sien ek ha Ek will ha vra ma dit kom uit swaar Ek se girl jyt n leka buk Toe ek weer kyk Toe flee ek teen die dak Ma my wange pain van Daai moer se klap Ek kyk om toe het se gespat Ek se die girl het n kak trap Ek kompliment ha dan op ha buk Sy shop left ek shoprite Ek smaak rook en ek smaak n daait In die lyn en die lyn is lung Sy bars in en sy vat my hand Sy se sy soek net n regte man Want loyalty was shot by the gun In this life you must be wise Dont take the bait Just take the prize Sy was n queen in my dream Alles wat ek will sien Sexy sys daai cream Van kop toet die been Sy se maat Beginte praat Sy whisper dit kom deur En alles wat ek hear As sy mannet wIET Sys my liefde Sys my dream Alles wat ek will sien Figure 8 Beauty machine En sy is mos daai queen Sy maak die manne praat Jy sal joe motchie verlaat Soos n vis what will swem Sy het jou by jou graat Uit gevat soes n nat kat Kla getroud en op die pad Sy se nou sy smaak cruise Op die berg net n leka blues Table mountain u can choose But signal hill she cant refuse Hungry lion en jervay Jy wiet die geld Kom van die all pay Sy was n queen in my dream Alles wat ek will sien Sexy sy is daai cream Van kop toet die been Sy se maat Beginte praat Sy whisper dit kom deur
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"MALKAK Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13237789/TOWWA/MALKAK>.
Discuss the MALKAK Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In