Tannie-Oom

DIGBLIXIM x PRINCESS CHRIS


3:40

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Weste, wind, leopard, print
Syt Burbs toe geloop, syt Impala toe gesprint-
Syt kak aangejaag- en Die Antwoord  gevind
Syt Ninja aanbid- en sy lyrics verslind.

Spur, Dros, jou girl is los,
Sys by Aardklop en by Innibos
Sy sluk brandewyn wat fokol kos
Haar lawyer is Prof Pierre de Vos.

Sorry prof, jou girl is rof
Syt haar vape vervang vir skoon suurstof
Sys uitgeflip, haar long ontplof
Want sy rym saam met Parow, en
Sy sing saam met Fokof-

Gou, gaar, jou girl raak naar
Syt kak gesoek met die butch by die bar-
Syt 'n hou gegooi- en almal het gestaar
Syt 'n moer gegee, syt geweet sys klaar.

Tannie, oom, julle kind rook boom
Sys die rofste ding  in Potchefstroom
Syt 'n kult gestig, van God gedroom-
Sys lekker siek, syt droom sindroom.

Tannie, oom, julle kind rook boom
Sys die rofste ding  in Potchefstroom
Syt 'n kult gestig, van god gedroom-
Sys lekker siek, syt droom sindroom.

Tannie-oom
Tannie-oom
Tannie-oom

Rond, gesond, jou girl praat stront
Syt Pierre afgepis by die jol ondergrond
Sys 'n firecracker, met n vrek kort lont, sys Die helbrand hitte, voor die kaapse koue front.

Pierre keer in die middel van die deur
Syt haar broek in middel twee geskeer
Syt opgestaan en weer probeer
Syt haar dis beval- haar tiet is seer.

Pierre keer in die middle van die deur
Syt  die arms van haar hemp geskeer
Syt 'n koshuis KEG vir lunch verteer
Syt haar dis beval- sy voel 'n veer.
Sy voel 'n veer.
Maar nog 'n keer.

Tannie, oom, julle kind rook boom
Sys die rofste ding  in Potchefstroom
Syt 'n kult gestig, van god gedroom-
Sys lekker siek, syt droom sindroom.

Tannie, oom, julle kind rook boom
Sys die rofste ding  in potchefstroom
Syt 'n kult gestig, van god gedroom-
Sys lekker siek, syt droom sindroom.

Tannie-oom
Tannie-oom
Tannie-oom


Weste, wind,tiger, print
Syt bult toe geloop, en syt  club gesprint-
Syt kak aangejaag- maar dis als goed gesind-
Syt kliphard geskree
Sys Steve se kind.

Boom, slang, jou girl maak my bang
Syt slet kom swot, - in Amsterdam.
Syt bcom sonder man gevang
Syt blessed tattooed op haar linker wang
Op haar linker wang
Eks fkn bang.

Tannie, oom, julle kind rook boom
Sys die rofste ding  in potchefstroom
Syt 'n kult gestig, van god gedroom-
Sys lekker siek, syt droom sindroom.

Tannie, oom, julle kind rook boom
Sys die rofste ding  in potchefstroom
Syt 'n kult gestig, van god gedroom-
Sys lekker siek, syt droom sindroom.

Tannie-oom
Tannie-oom
Tannie-oom

Tannie-oom
Uhhh
Tannie-oom
Tannie-oom

En nou gaan ons HOP

En nou gaan ons HOP

En nou gaan ons HOP

Tannie, oom, julle kind rook boom
Sys die rofste ding  in potchefstroom
Syt 'n kult gestig, van god gedroom-
Sys lekker siek, syt droom sindroom.

Tannie, oom, julle kind rook boom
Sys die rofste ding  in potchefstroom
Syt 'n kult gestig, van god gedroom-
Sys lekker siek, syt droom sindroom.

Tannie-oom
Tannie-oom
Tannie-oom

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Nikita Meyer

Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Tannie-Oom Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Tannie-Oom Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13483845/DIGBLIXIM+x+PRINCESS+CHRIS/Tannie-Oom>.

    Missing lyrics by DIGBLIXIM x PRINCESS CHRIS?

    Know any other songs by DIGBLIXIM x PRINCESS CHRIS? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What's Elvis Presley middle name?
    A Alan
    B Aaron
    C William
    D Michael

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    DIGBLIXIM x PRINCESS CHRIS tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!