Min Worries
Die Heuwels Fantasties, Francois Van Coke
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Nie werk gehad nie net ‘n paar DVDs besit Nog een gerook en op daai bank op jou stoep gesit Geskud wat my ma my gegee het val net IOUs uit Ag, dis okay, wou niks doen nie anyway (Anyway, anyway) (Anyway, anyway) (Anyway, anyway) Anyway Ek het gevoel soos ‘n koeël in ‘n magasyn Die laaste kar in ‘n donker parkeerterrein Almal soek iemand ag, anyway (Almal soek iemand ag, anyway) Dis okay Ons was jonk, ons was warm, ons was dom Onder begin om by die middel uit te kom Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees Min fokken worries, min, min fokken worries Ons was jonk, ons was warm, ons was dom Onder begin om by die middel uit te kom Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees Min fokken worries, min fokken worries Ek was alleen dis net ek en my vuil matras Geel kamer, 'n kombers en 'n kamerjas Ek weier om te hard te probeer Almal soek iemand ag, anyway (Almal soek iemand ag, anyway) Dis okay Anyway, anyway (Anyway) Anyway, anyway, anyway Ons was jonk, ons was warm, ons was dom Onder begin om by die middel uit te kom Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees Min fokken worries, min, min fokken worries Ons was jonk, ons was warm, ons was dom Onder begin om by die middel uit te kom Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees Min fokken worries So hou jou kop oop En moet nooit so kwaad gaan slaap nie Staar daai duiwel in die oë, en En probeer om nie te mal te raak nie Doen wat jy glo Maak nie saak hoe moeilik dit raak nie Hou jou kop oop Ons was jonk, ons was warm, ons was jonk, ons was dom Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees (Dom gewees) Min worries (Min worries) Ons was jonk (Ons was jonk) Ons was warm (Ons was warm) Ons was jonk (Ons was jonk) Ons was dom (Ons was dom) Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees (Dom gewees) Min fokken worries (Min fokken worries)
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Min Worries Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2526933/Francois+Van+Coke/Min+Worries>.
Discuss the Min Worries Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In