Vloerplanke
Arno Carstens
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Onder die grond tussen die vloerplanke In die skadu op 'n nou hout bank Sit hy doodstil met 'n pruik Dik grimering Met sy vrou se lyk Hy sit en tuur in die donker duister Welwetend dat daar buite is 'n wêreld wat wink En dit klop Bly te kenne ons is niemand nuuts So gebore en so laat staan Tussen die krake van niks vergaan Lyk my die wêreld het ons verby gegaan Bly te kenne ons is niemand nuuts So gebore en so laat staan Sigaret in die hand wat nooit uitbrand Dieselfde grappe wat ons oor, en oor, en oor vertel Dis altyd 'n klipgooi van jou ouerhuis Af in die stofpad in die nag's jy tuis Onder die grond tussen die vloerplanke In die skadu 'n geheime paradys Altyd voorsienings wat kom en gaan Die stede skitter maar die wêreld vergaan So hou hy styf vas aan ou gebeure Aan reukkesteme Soos sy hande bewe Bly te kenne ons is niemand nuuts Ons so gebore en so laat staan Tussen die krake van niks vergaan Lyk my die wêreld vlieg ons verby Bly te kenne ons is niemand nuuts Ons so gebore en so laat staan Sigaret in die hand wat nooit uitbrand Dieselfde grappe wat ons oor, en oor, en oor vertel Onder die grond tussen die vloerplanke In die skadu op 'n ou hout bank Sit hy doodstil met 'n pruik Dik grimering Met sy vrou se lyk Oom laat die traantjies maar rol
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: ARNO CARSTENS
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Vloerplanke Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2547482/Arno+Carstens/Vloerplanke>.
Discuss the Vloerplanke Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In