As Jy Sing
Lianie May, Jay
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Sê dit, sê dit weer Sê dit nog 'n keer Ek het so na jou verlang Ek het als probeer Om my hart te keer Maar ek's uit gevang Ek is smoorverlief Jy't my weggedief Nie gedink dat jy bestaan H't jy gesien Dis weer volmaan En as jy sing sing sing sing sing Maak die lewe vir my sin sin sin sin sin My baby as jy sing sing sing sing sing Maak die lewe weer sin ooh hoo My baby as jy sing Jy't my opgespoor in die middel van wat Ek dink was net 'n droom Jy't my dolverlief en my definitief Tot my ore toe In jou woord in, in jou diepste in Daar waar niemand ons kon kry Dis 'n moet net ek en jy En as jy sing sing sing sing sing Maak die lewe vir my sin sin sin sin sin My baby as jy sing sing sing sing sing Maak die lewe weer sin ooh hoo My baby as jy sing Ontsnap ek weer Baby as jy sing Kan niks my keer Baby as jy sing Het ek geen verbeer My baby as jy sing Soek ek niks meer Sing sing sing sing sing Sing sing sing sing sing My baby as jy sing sing sing sing sing Maak die lewe weer sin ooh hoo En as jy sing sing sing sing sing Maak die lewe vir my sin sin sin sin sin My baby as jy sing sing sing sing sing Maak die lewe weer sin ooh hoo My baby as jy sing My baby as jy sing
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: Johan Vorster
Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"As Jy Sing Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 13 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3332828/Jay/As+Jy+Sing>.
Discuss the As Jy Sing Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In