Begin Net Oor
Emil Paul
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ek wil die aand deur veg Want môre is als weer reg So gaan ons om die sirkel rond en rond Ek wil net weer probeer Ek sal die vuishou keer Maar hoe lank kan ons hierdie pyn wegsteek Ek het geglo ons was eens eindeloos Maar nou sien ek die dorings in elke roos Dit maak nie saak of ons verloor het nie Maak nie saak wat jy gehoor het nie Ons kan foute maak, dit maak nie saak Ons begin net oor Begin net oor Ons was eens sonder vrees Ons kon mekaar net lees Maar nou sien ek net 'n leë stuk papier En al weet ek ons sou mekaar kon vertrou Wil jy net breek waaraan ek wil bou Dit maak nie saak of ons verloor het nie Maak nie saak wat jy gehoor het nie Ons kan foute maak, dit maak nie saak Ons begin net oor Begin net oor Begin net oor Ons begin net oor Ons wiele draai net in die rondte om Al wil ons net by 'n doel uitkom Kom ons maak ons foute en verloor Ons begin net oor Begin net oor Ons begin net oor Begin net oor
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Begin Net Oor Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 10 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4183927/Emil+Paul/Begin+Net+Oor>.
Discuss the Begin Net Oor Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In