Potch Meisie

Red Sheep

0 fans

Red Sheep

The Armenian mouflon (Ovis gmelini gmelini) is an endangered subspecies of mouflon endemic to Iran, Armenia, Nakhchivan Autonomous Republic of Azerbaijan, Turkey and Iraq. more »


4:13
11 
#1

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Skaduwees van eensaam wees
Val op my bed waar jy moet le
Ek hoop ek sien jou gou-gou weer
Dat jy my glimlag terug sal gee
Kyk op na die sterre daar is lig
Sien jy donker ek sien hoop
Seisoene gaan verby
Die son sal weer skyn ja daar is lig
Dis winter in my hart maar
Jy’s die son wat die winter laat verdwyn
En ek wens jy was in Stellenbosch gewees
Gisteraand het ek my hart by jou vergeet
Nou as ek loop deur die strate
Kyk vas in gebroke harte
En onderstebo glimlagte
Maar niemand s’n meer as myne
Ja niemand s’n meer as myne
Verpleegster van my hart kom maak dit reg
Jy’t dit gesteel en nou’t jy weggewaai
Die tyd het jou ontvoer
En ek wens jy was in Stellenbosch gewees
Gisteraand het ek my hart by jou vergeet
Nou as ek loop deur die strate
Kyk vas in gebroke harte
En onderstebo glimlagte
Maar niemand s’n meer as myne
Ja niemand s’n meer as myne
Skaduwees van eensaam wees
Val op my bed waar jy moet le
Ek hoop ek sien jou gou-gou weer
Dat jy my glimlag terug sal gee
Die lewe kan mens soms verras
Hierdie het ek niks verwag
Ek het my hart by jou vergeet
Toe ons soos kindertjies deurnag
En ek wens jy was in Stellenbosch gewees
Gisteraand het ek my hart by jou vergeet
Nou as ek loop deur die strate
Kyk vas in gebroke harte
En onderstebo glimlagte
Maar niemand s’n meer as myne
Nou as ek loop deur die strate
Kyk vas in gebroke harte
En onderstebo glimlagte
Maar niemand s’n meer as myne
Ja niemand s’n meer as myne
Niemand s’n meer as myne
Ja niemand s’n meer as myne
Maar daar is lig

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Estian Maree

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Potch Meisie Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Potch Meisie Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4476716/Red+Sheep/Potch+Meisie>.

    Missing lyrics by Red Sheep?

    Know any other songs by Red Sheep? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What is the meaning behind the BTS band acronym?
    A Be There Soon
    B Blood Sweat & Tears
    C Bulletproof Boy Scouts
    D Behind The Scene

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Red Sheep tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!