Sekelmaan
Oorgeklank
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Bo jou ken sit 'n sagte sekelmaan in 'n konstellasie fyn bruin sterre Alles wentel rondom die punt van jou neus - die kanteling van ruimte Die einde van tyd, relativiteit en Onverstaanbaarheid Onder die gebeurtenishorison van wimpers lê jou tweeling swart gate gesluit Jy lê en slaap herrangskik die heelal as jy gaap Jy lê en slaap herrangskik die heelal as jy gaap Jy lê en slaap herrangskik die heelal as jy gaap Jy lê en slaap herrangskik die heelal as jy gaap Jy lê en slaap herrangskik die heelal as jy gaap Jy lê en slaap herrangskik die heelal as jy gaap Jy lê en slaap herrangskik die heelal as jy gaap Jy lê en slaap herrangskik die heelal as jy gaap
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Sekelmaan Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4737079/Oorgeklank/Sekelmaan>.
Discuss the Sekelmaan Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In