Die Woord Van God (Heb 4:12)
Stefan Ebersohn
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Die woord van God Is lewendig en kragtig Dis skerper as enige swaard Met twee snykante En dring deur selfs tot skeiding van Siel en gees van gewrigte en murg Dit beoordeel die bedoelings En gedagtes van die hart Niks sal vir God se oë Onsigbaar bly nie U is liefde, U is lewe U gee krag en U bring vrede Elke dag Wat ons lewe U is liefde, U is lewe U gee krag en U bring vrede Elke dag Wat ons lewe O want God U is groot U is sterk en magtig U sien deur al ja Al ons geslagte U’s die Alfa en Omega Omring met krag U is Yahweh wat spreek En die aarde bewe Die reg bring dood Maar U liefde vergewe My siel verskroei in eerbied Voor U troon U is liefde, U is lewe U gee krag en U bring vrede Elke dag Wat ons lewe U is liefde, U is lewe U gee krag en U bring vrede Elke dag Wat ons lewe En al sou dit donker word om my Steeds weet ek U is naby En al sou die berge om my val Steeds weet ek U is daar U is by my By my By my O U is daar U is by my By my By my O U is daar O U is by my By my By my
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Die Woord Van God (Heb 4:12) Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4879265/Stefan+Ebersohn/Die+Woord+Van+God+%28Heb+4%3A12%29>.
Discuss the Die Woord Van God (Heb 4:12) Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In