Dwaas
Roan
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Is dit waar dat jy nog dink aan my? Alhoewel ek jou vermy Sodat ek jou nie verlei (Is dit waar dat jy nog dink aan my?) Maar ek erken ek dink soms aan jou As ek myself nie vertrou In sandkastele wat ek bou Want eks 'n dwaas vir jou En ek aanvaar gevolge wat dit mag behou Want eks 'n dwaas vir jou Eks so dwaas vir jou Twyfel of jy wil bly Versoekings wat jy belei Jou hande wat my begelei (Twyfel of jy wil bly) En jy erken dat hy het nog jou, En hy kan jou nie vertrou Die sandkastele wat jy bou Nog steeds dwaas vir jou En ek aanvaar gevolge wat dit mag behou Want eks 'n dwaas vir jou Eks so dwaas vir jou Die leuens wat ons onsself vertel Die leuens wat ons onsself vertel Die leuens wat ons onsself vertel Vervloek en dis hoekom ons verdwaal Die leuens wat ons onsself vertel Vervloek en dis hoekom ons verdwaal Die leuens wat ons onsself vertel Net leuens wat ons herhaal soos Eks 'n dwaas vir jou En ek aanvaar gevolge wat dit mag behou Maar eks g'n dwaas vir jou Eks g'n dwaas van jou
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Dwaas Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5038628/Roan/Dwaas>.
Discuss the Dwaas Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In