Tydmors (feat. Lil L.K)
Teezy
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Ek is bereid om weer in liefde te glo Alles te dankie aan jou Baby, ek kan sien in jou oe Dat jy ook nie wil seer kry En baby, ek belowe jou Dat eke sal glo in jou As jy sal kan glo in my Want ek wil nie my tyd mors.. Ek is bereid om my tyd te mors op di regte persoon Is jy dieselfde in reality Soos agter jou foon? Ek ken vijo a ruk Ma jou emosies is hoog Ma dais wat my confuse Want it voel of jy betooog Ek kan jou op my hande dra As jy my kans gie Maar inmy af dae En dan soek ek net my spasie Ek soek nimand anders Om hierdie pad sam my te stap nie Dis a groot besluit Jy moet die regte kandidaat kies Omjo te kies wat sal di kans wies Ek sien teveel komplikasies Ek wili tyd mors soos laas nie Wat maak nou anders van amal Want ek verstaan? Ek is bereid om weer in liefde te glo Alles te dankie aan jou Baby, ek kan sien in jou oe Dat jy ook nie wil seer kry En baby, ek belowe jou Dat eke sal glo in jou As jy sal kan glo in my Want ek wil nie my tyd mors.. Kon jy di pyn injou oe sien Die vernedering Kon jy it hoor inmy stem in As ek probeer it sing Ma gebede dra krag It kan jou deur it bring My lewe was black en white Ma toe kom jy en kom kleur dit in Ek sien di lig Ek is bereid vi di bereidste Liefde is duur Ma ek betaal ma wat di prys is Di ding is deep Ek it raak al hoe meer dangerous Feelings is cheap Dit kom altyd tot 'n einde Is jy bereid om it 'n go te gee Is jy bereid om alles soma vijo te gee Alles gani altyd oor di fotos nie Moeni vas klou an wat nie vijo is nie Ek is bereid om weer in liefde te glo Alles te dankie aan jou Baby, ek kan sien in jou oe Dat jy ook nie wil seer kry En baby, ek belowe jou Dat eke sal glo in jou As jy sal kan glo in my Want ek wil nie my tyd mors...
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: Lethan Fisher, Tamlin Samuels
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Tydmors (feat. Lil L.K) Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5080965/Teezy/Tydmors+%28feat.+Lil+L.K%29>.
Discuss the Tydmors (feat. Lil L.K) Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In