Organically

Onblusbaar

0 fans

Onblusbaar


4:27
27 
#1

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Kom ons bestudeer hoe werk alles organically
Die boublok van elke ding is die woordeskat
Die boublokke van Organic Chemistry is die Carbon
Hydrocarbons het net Hydrogen en Carbon atome
Unsaturated bly forever single in hul bonds
Unlike saturated, hulle like van double en triple bonds
Met dit uit die pad, kom ons kyk hoe alles met mekaar reageer

Combustion benodig Oxygen en los jou met produkte CO2 en Water
Oxidation is presies dieselfde as Combustion
Hydrocarbons enjoy hierdie game en gee baie hitte weg
So, kom ons add 'n paar stuff

Alkenes en Alkynes react baie lekker
So, addition is the way to go om dubble en triple bonds te verloor en die atoom te vergroot
Add 'n Hydrogen, maak 'n Alkane
But Alkenes en Alkynes kort 'n non-polar solvent vir Hydrogenation
So, onthou die catalyst: Pt, Ni, Pd
Die melting point het sopas gelig en dit staan bekend as hardening

Add 'n Halogen, maak 'n Haloalkane 
En ons sê: "Hallo" vir die nation
Ons noem hierdie Halogenation

Add 'n Hydrogen Halide en verwelkom nog 'n Haloalkane
Onthou water is nie welkom hier
Ons is besig met Hydrohalogenation

Nou skielik mag water maar kom
Want ons maak Alcohol en benodig hom vir Hydration
Remind hom net, ons kort hom in die vorm van stoom
Met sy chom H3PO4 of 'n ander acid catalyst

Nou's daar niks oor om te add
So, kom ons begin eliminate
Gooi weg al die groepe of atome
Hier like ons meer van double en triple bonds
Vat 'n Haloalkane en verwyder die Hydrogen Halide
Dit wat jy sien, is 'n Alkene
Dehydrohalogenation benodig reflux met warm concentrated NaOH of KOH
maar albei met Ethanol

Dehydration verwyder al die water van Alcohol 
En al wat jy sien, is 'n Alkene
Verhit die Alcohol met oortollige H2SO4 of H3PO4
Netsolank dit is gekonsentreerd

Voel jy uitgeput, want die Carbon kettings raak te lank
Ons crack die Hydrocarbons en maak korter kettings
Useful as fuels
Dit wat jy sien, is 'n Alkene
Baie reaktief, dis hoekom ons like van double en triple bonds
Die chemistry bly happy 
Solank die products en reactants met mekaar balanseer
Hoë temperatuur, baie pressure en ons crack hom thermally
Lae temperatuur, min druk met 'n katalis in ons midde
En ons crack hom catalically

Ek like nie van wegvat en ek het niks oor om te gee
So wat sê jy, ons ruil 'n bietjie uit
Dis actually 'n ding, hulle noem dit Substitution
Sê ek het 'n Alkane en los hom in die son of expose hom tot UV light
In die presence van 'n Halogen
Een Hydrogen, swop met een Halogen
Dit gebeur stadig, maar dit actually 'n ding

Ek het 'n Haloalkane, ek soek Alcohol
Ek kort Hydrolysis dat my Haloalkane react met 'n OH ioon
Onthou die hitte onder reflux met diluted en Aqueous NaOH of KOH
Dan het ek Alcohol, dis actually 'n ding

Al die dink laat my sweet, ek soek 'n lekker reuk
Mix daai Alcohol met 'n Carboxylic acid en glo my almal smaak daai Ester
Onthou tog net die acid catalyst
En Esterification is presies dieselfde as 'n condensation reaction
Een organic molecule plus een organic molecule, geen een organic molecule
So, onthou net een plus een is een
Steel 'n Hydrogen by Alcohol en 'n Hydroxide by die Carboxylic acid
En jou by-produk is water
Maak Ethyl butanoate en geniet die pynappel terwyl jy leer
Cheers

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Dané Prins

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Organically Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Organically Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 16 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5082287/Onblusbaar/Organically>.

    Missing lyrics by Onblusbaar?

    Know any other songs by Onblusbaar? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which rapper perform the song Big Stepper?
    A Quavo
    B Pop Smoke
    C Roddy Ricch
    D Future

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Onblusbaar tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!