Reply

Wanie

1 fan

Wanie


2:57
96 
#1

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Ek smaak vibe saam met jo-ou
Maybe away line saam met jo-ou
Ma jy like nie reply nie 
En dai bou is nie kwaai nie
Ek smaak vibe saam met jo-ou
Maybe away line saam met jo-ou
Ma jy like nie reply nie 
En dai bou is nie kwaai nie
Moet dit admit ja... moet dit admit
Jy is ń vibe ..jy isń vibe
Saam jou smaak ek vibe ..saam jou smaak ek vibe
Los my seen ..jy los my op
Dai is kwaai ..jah ah
Jy like nie reply ..jah jah
Meskien is jy shy ..meskien is jy
Reply en sê ma net hi ..helo,helo
Of chat saam emojis ..chat saam emojis
Sien In jou d.p lonely ..jy is dan
Meskien is ek horny ..meskien is ek horny
Wag ,kom ek is jou chommie ..kom is jou chomie
Convo raak boring ..convo raak boring
Van ek chat saam my self ..jah
Ek smaak net gesels ..jah
Ek smaak vibe saam met jo-ou
Maybe away line saam met jo-ou
Ma jy like nie reply nie
En dai bou is nie kwaai nie
Ek smaak vibe saam met jo-ou
Maybe away line saam met jo-ou
Ma jy like nie reply nie
En dai bou is nie kwaai nie
Ons kos dan gevibe dit ..jah jah
Jy so dit like dit ..jah
Praat van my style ..praat van my
Ek like hoe jy smile ..like hoe jy smile
Te minste ken jy reply ..jah
All wat jy ń while ..jah jah
Ek voel dan so bad nou
Smaak ma net chat nou ..yeh-ee
Jy los my op seen ..jah jah
Jy weet ek ken sien ..jy weet ek ken sien
Jy waarie nie jy post manet memes 
Jy is ń joker
Ek is gestuck op fotor
Jag net die like
Jy is my type
En ek gaan wag tot jy type 
Ek smaak vibe saam met jo-ou
Maybe away line saam met jo-ou
Ma jy like nie reply nie 
En dai bou is nie kwaai nie
Ek smaak vibe saam met jo-ou
Maybe away line saam met jo-ou
Ma jy like nie reply nie
En dai bou is nie kwaai nie

 Struggling with Reply? Become a better singer in 30 days with these videos!

Written by: Ruan Webster

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Reply Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Reply Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5309836/Wanie/Reply>.

    Missing lyrics by Wanie?

    Know any other songs by Wanie? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Reply

    2,333
    54     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "Is this love...? That I'm..." (complete the missing lyrics)
    A Feeling
    B Dreaming
    C Believing
    D Leaving

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Wanie tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!