Dankbaar

Wallye_sa

1 fan

Wallye_sa


3:20
39 
#3

 Struggling with Dankbaar? Become a better singer in 30 days with these videos!

Skrik wakker dus ń nuwe dag
Wees dankbaar hyt jou uitgespaar deur die nag
Al het jy problems wat jy face gedurende die dag
Is jy n blessing op die aarde en vir dit gee jy n glimlag
91 Gebore op n sekere tyd
Eenvoudig opgegroei in die lap net na apartheid
Met twee sisters ń ma en ń pa
Is ek dankbaar vir hulle wat die groot man nog uitspaar
Aangename kennis my naam is Waldon Paul, Ewerts is die van my ID card is vol
So mic check 1 2 one two
Ek like daai lyn in glimlag van Gaba my bru
Ek glimlag vir gesondheid en beskerming
Ek glimlag vir Mamma Sarie se herinnering
Dankbaar vir vriende soos in kamp straat wat 3 kuste in een dag baas raak
Dankbaar vir my seuntjie wat so baie praat dankbaar vir sy ma wat al hoe mooier raak
Verskoon my ek gee my hart n kaans laat die woorde vloei sodat ek in die chorus dans
Skrik wakker dus ń nuwe dag
Wees dankbaar hyt jou uitgespaar deur die nag
Al het jy problems wat jy face gedurende die dag
Is jy n blessing op die aarde en vir dit gee jy n glimlag
Die pad is lank maar my spirit is gemaak vir dit
Hang vas vir die memory lyn wat ek vinnig wil spit
Rus sag Pa Wykes jou jokes word deur baie gemis
En Fabian is veilig lyk soos jy in die gesig
Salutas aan een en elk op daai 9to5 wees dankbaar jy covid survive
Want 2020 is soos ń roller coaster ride
Sonder waarskuwings maar Rest In Peace to those who died
Kyki
Reality is n snaakse ding is net op pay dag wanneer almal Judy Boucher sing
En jy vir jouself skink
Terwyl die vleis'ie braai
Die hele familie is happy
Even die mense om die draai
Ek's dankbaar
Dankbaar dat ek jou ken
Dankbaar vir jou support vir my boek en pen
Dankbaar vir 25jaar se vriendskap
Ons bly altyd brasse dean tot ons eendag uit-cut
Skrik wakker dus ń nuwe dag
Wees dankbaar hyt jou uitgespaar deur die nag
Al het jy problems wat jy face gedurende die dag
Is jy n blessing op die aarde en vir dit gee jy n glimlag
Skrik wakker dus ń nuwe dag
Wees dankbaar hyt jou uitgespaar deur die nag
Al het jy problems wat jy face gedurende die dag
Is jy n blessing op die aarde en vir dit gee jy n glimlag

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Waldon Ewerts

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Dankbaar Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Dankbaar Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5324045/Wallye_sa/Dankbaar>.

    Missing lyrics by Wallye_sa?

    Know any other songs by Wallye_sa? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Nights In White Satin was a 1967 hit for which band?
    A The Rolling Stones
    B The Yardbirds
    C The Moody Blues
    D The Doors

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Wallye_sa tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!