Hoe dit moet wees
TY Mxjor
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ons twee bymekaar is hoe dinge moet wees (Yeah) Ons twee bymekaar is hoe ek dit verkies (Hey) Altyd saam, dit sal die beste wees (Ey) Ek en jy, dis die beste keuse There ain't nothing like you no comparison Girl you light up my life Thomas Edison They be hating on you, you magnificent Saying and talking all that things thats so irrelevant (Ya ya ya) Come around, I'm in town baby (Ya ya ya) I just wanna see that perfect smile baby (Ya ya ya) Get your friends I'm at my place (Ya ya ya) I just wanna get you up in my space (Ya ya ya) Ja die aand is nog lekker jonk Ons leer en ken mekaar soos jou favorite song Jy maak my bene lam, ek val amper om Die liefde in die lig maak my kop dronk Weet jy was voorheen seer gemaak, maar daai jong was dom Baby girl gee my net jou hart en ek pas dit op (Uh) Ek wil 'n tafel dek met jou ouers by dit (Ya) Gee vir jou my van, is jy okay met dit? (Ya) Jou kop maak nie geraas soos al die anders nie Val vir niemand anders nie Post vir al die aandag nie Jou eie vrae beantwoord nie (Oh) Die anders kom nie naby nie Ek is nie 'n scientist maar baby ons het chemistry (Ohh) Ons twee bymekaar dis hoe dinge moet wees (Wees) My hand op haar been niemand anders vir my seat (Yey) Kom ons vat die pad aan baby gee my keys (Yeah) Sy se kom ons pak man Ons twee bymekaar is hoe dinge moet wees (Yeah) Ons twee bymekaar is hoe ek dit verkies (Hey) Altyd saam, dit sal die beste wees (Ey) Ek en jy, dis die beste keuse Ons twee bymekaar is hoe dinge moet wees (Dinge moet wees) Ons twee bymekaar is hoe ek dit verkies (Dinge moet wees) Altyd saam, dit sal die beste wees (Yey) Ek en jy, dis die beste keuse (Ya ya ya) Come around, I'm in town baby (Ya ya ya) I just wanna see that perfect smile baby (Ya ya ya) Get your friends I'm at my place (Ya ya ya) I just wanna get you up in my space (Ya ya ya)
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Hoe dit moet wees Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 29 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5358552/TY+Mxjor/Hoe+dit+moet+wees>.
Discuss the Hoe dit moet wees Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In