Taximan

Wysdiman

0 fans

Wysdiman


4:17

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

So dit was vroeg
Een Sondagoggend
Ek dryf my kar
Daar na die Quickshop
Vir sigarette en die Rapport

En toe ek weer so kyk
So uit die bloute uit
Ja so van nêrens af

Die Taximan het voor my ingedraai
Kyk nou hier hy gaan net hier stop
Taximan ek sweer vandag

Vandag is die dag wat ek nie net hier gaan sit nie
Ek gaan uitklim
En na jou toe stap
En vir jou vra wat's dit dit dit dit

Ek is nie van klip nie
Jy is nie van klip nie
En as ons twee bots
Dan is die duiwel
Dan is hy los

Taximan wat maak jy in die straat
Taximan jy maak te veel geraas

Ek is nie van klip nie
En as ons twee bots is die duiwel los
Wees tog nou 'n engel haal daai voet af van die pedal
Ek is nie van klip nie
En as ons twee bots is die duiwel los
Ek is nie van klip nie
En as ons twee bots
Pasop
Hy gaan hier stop
Jy's in 'n hok
Hou vas jou kop

Taximan jy stop nie by die stopstraat
Taximan werk net saam

Ek is nie van klip nie
En as ons twee bots is die duiwel los
Wees tog nou 'n engel haal daai voet af van die pedal
Ek is nie van klip nie
En as ons twee bots is die duiwel los
Ek is nie van klip nie
En as ons twee bots
Pasop
Hy gaan hier stop
Jy's in 'n hok
Hou vas jou kop

Hou vas jou kop

Hou vas jou kop

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Bruce Nortjé

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Taximan Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Taximan Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5363410/Wysdiman/Taximan>.

    Missing lyrics by Wysdiman?

    Know any other songs by Wysdiman? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Taximan

    14
    1     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who sings the famous French song 'Sur La Lune'?
    A Bigflo & Oli
    B Hoshi
    C Julien Doré
    D M. Pokora

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Wysdiman tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!