Kondensmelkkoffie

Paper Houses

0 fans

Paper Houses


3:10
13 

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Jy se jy kan nie slaap nie
Want lig is die maan
Jy se jy kan nie praat nie
Want ek moet gaan

Gee kaans tot die oggend
Dat ek koffie en kondensmelk bring
Want jy is die een uit wie se glimlag ek kan drink

Ons pak n kattebak vol drome
Vol toekoms saam
N blare matras en n sterre kombers
Met n woonstel op die maan
Ons is jonk en ons drome is groot, lat ons terugkeur na die aarde
Na kondensmelk koffie oggende en rooiwyn in die aande

Onthou jy die winter oggende met my tone teen jou lyf
Tussen kussings en komberse om die koue uit te dryf
Vertel my van jou drome, gedagtes van gestraand
Het hy ook gelag toe ek uiteindelik jou woorde kon verstaan

Ons pak n kattebak vol drome
Vol toekoms saam
N blare matras en n sterre kombers
Met n woonstel op die maan
Ons is jonk en ons drome is groot, lat ons terugkeur na die aarde
Na kondensmelk koffie oggende en rooiwyn in die aande

Skyf op liefling kyk net
Jyt alweer die komberse gesteel
Maar ek hoop jy weet dat ek meer as drome met jou deel
Ek deel met jou my oggend
Die sterre stof in my oë
Die stilte van die dagbreek
Waar ons drome kan kweek

Ons pak n kattebak vol drome
Vol toekoms saam
N blare matras en n sterre kombers
Met n woonstel op die maan
Ons is jonk en ons drome is groot, lat ons terugkeur na die aarde
Na kondensmelk koffie oggende en rooiwyn in die aande

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Maliza Adendorff

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Kondensmelkkoffie Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Kondensmelkkoffie Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5551304/Paper+Houses/Kondensmelkkoffie>.

    Missing lyrics by Paper Houses?

    Know any other songs by Paper Houses? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Kondensmelkkoffie

    260
    16     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    In which year was the song, "Good 4 U" by Olivia Rodrigo, released as a single?
    A 2019
    B 2018
    C 2021
    D 2020

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Paper Houses tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!