Pure Plaas (feat. Rula & Nunu (Kuier Weergawe)
LOU
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Hy drink sy dop saans uit 'n lang glas Hy drink hom ja hy drink hom tot die hoenders raas Hys duidelik as hy by die party kom soos sy two tone hemp op sy bier pens blom Hy wag geduldig tot die brannas praat en die ritme hom kaalvoet op die daansvloer vat Hy weetie wats in sy bloed nie en hy wil dit nie verhoed nie Sy hart se een ding Hys pure plaas pure plaas (Oooh hys pure plaas) My broer hys pure plaas (Oooh Hys pure plaas, plaas, plaas, plaas) Hy weetie wats in sy bloed nie en hy wil dit nie verhoed nie Sy hart se een ding Hys pure plaas pure plaas My broer Hys pure plaas Pure plaas My broer hys pure plaas Hys 'n kind gebore van die land van kroeg tot die kraal bring hy sy kant Onvoorspelbaar soos die donderweer as hy eers beneuk is kan niks hom keur Daars 'n ding wat deur sy kop gaan as hy op die daansvloer staan, as sy voete begin Bewe en nou kan hy laat gaan Hy weetie wats in sy bloed nie en hy wil dit nie verhoed nie Sy hart se een ding Hys pure plaas pure plaas (Oooh hys pure plaas) My broer hys pure plaas (Oooh hys pure plaas, plaas, plaas, plaas) Hy weetie wats in sy bloed nie en hy wil dit nie verhoed nie Sy hart se een ding Hys pure plaas pure plaas My broer hys pure plaas Pure plaas My broer hys pure plaas Sy hart se Sy hart se een ding Sy hart se Sy hart se hys pure plaaaaaaaaaaaaaaaas
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Pure Plaas (feat. Rula & Nunu (Kuier Weergawe) Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 4 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5574079/LOU/Pure+Plaas+%28feat.+Rula+%26+Nunu+%28Kuier+Weergawe%29>.
Discuss the Pure Plaas (feat. Rula & Nunu (Kuier Weergawe) Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In