Al wat ons nie tref nie
Van Diens Af
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
In hierdie oneenvoudige tye van vandag, Voel dit vir my ek het regtig nodig om myself voor te berei Alles wat ek doen word net eenvoudig weg gewys Wat moet ek nog meer doen of moet ek vra wat is die prys Diefstal en inbraak lyk dit vir my gee vir ons die nodige En die diewe sal dit wel by ons te kry Want al wat ons nie tref nie is geluk Die biedjie geld wat ons verdien hou net vir 'n oomblik En al wat ons nie tref nie is geluk Ek raak ook nou gatvol om anti deprisante te sluk Verkragtings en moorde moet ons elke dag van leer Hoeveel van daai mense en families het nog seer Kan iemand tog net iets doen om die land te beheer Of dalk net die misdaad en geweld om te keer Want al wat ons nie tref nie is geluk Die biedjie geld wat ons verdien hou net vir 'n oomblik En al wat ons nie tref nie is geluk Ek raak ook nou gatvol om anti deprisante te sluk Dit maak nie saak hoe mooi ons vra Dit is nog die tax waaroor ons almal kla Maar byt net vas hul betaal wel terug Jy dink dit is genoeg maar dis net nog 'n klug Want al wat ons nie tref nie is geluk Die biedjie geld wat ons verdien hou net vir 'n oomblik En al wat ons nie tref nie is geluk Ek raak ook nou gatvol om anti-deprisante te sluk Want al wat ons nie tref nie is geluk Die biedjie geld wat ons verdien hou net vir 'n oomblik En al wat ons nie tref nie is geluk Ek raak ook nou gatvol om anti-deprisante te sluk
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Al wat ons nie tref nie Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5658347/Van+Diens+Af/Al+wat+ons+nie+tref+nie>.
Discuss the Al wat ons nie tref nie Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In