Bring Jou Hart

Kookwater

0 fans

Kookwater


3:22
#1

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Ken jy die pad na ‘n plek wat ‘n merk in jou hart los?
Ken jy die spores van saam wees deur die droë Karoo?
Waar elke oomblik tussen ons geanker bly?
Waar al my wense lê en wag om jou te kry?

Wo bring bring jou mooiste drome bring jouself
Jou liefdes woorde jou huis is waar jou hart is
In die Klein Karoo

Gooi jou stem oor al die vlaktes graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die Klein Karoo

Soek jy ‘n skuilplek waar die vrees in jou lang bedaar?
Soek jy ‘n lêplek wat jou warm hou in die nag?
Oor berg en dale loop ek vir jou as jy verdwaal
Op die horison se lyn kom ek jou haal

Wo bring bring jou mooiste drome bring jouself
Jou liefdes woorde jou huis is waar jou hart is
In die Klein Karoo

Gooi jou stem oor al die vlaktes graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die Klein Karoo

Bring bring jou mooiste drome bring jouself
Jou liefdes woorde jou huis is waar jou hart is
In die Klein Karoo

Gooi jou stem oor al die vlaktes graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die Klein Karoo

Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo
Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Bring Jou Hart Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Bring Jou Hart Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5932844/Kookwater/Bring+Jou+Hart>.

    Missing lyrics by Kookwater?

    Know any other songs by Kookwater? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which Spanish singer sang the lyrics : "Monday night, and I feel so low I count the hours but they go slow..."?
    A Jennifer Lopez - "Waiting For Tonight"
    B Enrique Iglesias - "Be With You"
    C Ricky Martin - "Livin' La Vida Loca"
    D Selena - "Dreaming Of You"

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Kookwater tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!