Jy's Myne
Andriette
Struggling with Jy's Myne? Become a better singer in 30 days with these videos!
Asem in asem uit ‘n Klippie teen my kamer ruit Roep my weer nog ‘n keer Soos ietsie uit ‘n movie uit Ek sien jou daar staan Onder daardie volmaan Jy’s nie ‘n rugbyheld of ‘n miljoenêr Jy’t nie ‘n private jet of ‘n eiland ver Kry nie rose by dosyne nie maar jy’s myne Jy’s nie ‘n druiweboer in ‘n limousine Maar vir jou soene gee ek jou tien uit tien Ek het niks meer as jou nodig nie ja jy’s myne Jy is myne Draai my in draai my uit Ons dans net met die aandgeluid Soen my weer nog ‘n keer Staan na my die hele tyd En soos ons hier staan Onder hierdie volmaan Jy’s nie ‘n rugbyheld of ‘n miljoenêr Jy’t nie ‘n private jet of ‘n eiland ver Kry nie rose by dosyne nie maar jy’s myne Jy’s nie ‘n druiweboer in ‘n limousine Maar vir jou soene gee ek jou tien uit tien Ek het niks meer as jou nodig nie ja jy's myne Ja jy’s myne Ek weet dit want jy’s myne Jy’s nie ‘n rugbyheld of ‘n miljoenaar Jy’t nie ‘n private jet of ‘n eiland ver Ek kry nie rose by dosyne nie maar jy’s myne Jy’s nie ‘n druiweboer in ‘n limousine Maar vir jou soene gee ek jou tien uit tien Ek het niks meer as jou nodig nie maar jy’s myne Jy is myne
Struggling with Jy's Myne? Become a better singer in 30 days with these videos!
Written by: JOHAN OBERHOLZER
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Jy's Myne Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5933242/Andriette/Jy%27s+Myne>.
Discuss the Jy's Myne Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In