Swaai en Veg (feat. Crizeldie Gray) [Live]
Pelican State
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Na 'n storm op 'n wintersaand In die spreilig van 'n goue maan Wil ek hê dat jy neffens my kom lê Maar die weerlig in die agtergrond Is 'n spieëlbeeld van jou bitter mond Wat bely - ons somer is verby Al is ek alleen Hoor ek hoe die skare dreun Swaai en veg as die winter oor my kom Swaai en veg Swaai en veg as die son gaan lê en musiek sterf Swaai en veg Maar ons liefde het in stof vergaan Weggebêre in 'n fotoraam In 'n huis waar ek en jy sou bly Maar die weerlig op die veld verlig En waar dit donker was is 'n gesig Langs my wat saam my sal baklei Al is ons alleen Hoor ons hoe die skare dreun Swaai en veg as die winter oor my kom Swaai en veg Swaai en veg as die son gaan lê en musiek sterf Swaai en veg Swaai en veg o-o-o-o-h As die winter oor my kom Swaai en veg Swaai en veg as die son gaan lê en musiek sterf Swaai en veg
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Swaai en Veg (feat. Crizeldie Gray) [Live] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6218628/Pelican+State/Swaai+en+Veg+%28feat.+Crizeldie+Gray%29+%5BLive%5D>.
Discuss the Swaai en Veg (feat. Crizeldie Gray) [Live] Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In