Op Die Maan [Acoustic]

Riku Latti

0 fans

Riku Latti

Riku Lätti is a South African singer, songwriter and writer. After Riku matriculated in 1991 at Hoërskool Florida, Johannesburg, Gauteng Province, he studied philosophy at University of the Witwatersrand where he finished his honours degree. He changed his name to Victor S. Wolf and claimed that Riku Latti is "dead". Since then he composed the complete film score for Jans Rautenbach's film "Abraham" on which he was credited as Riku Lätti, thereby being effectively resurrected. In South Africa Riku collaborated with superstars such as Koos Kombuis, Laurika Rauch, Frazer Barry, Churchil Naudé, David Kramer, Stef Bos, Paul Riekert among others. His songs have been performed and recorded by people like Karla du Plessis, Laurika Rauch, Bobby van Jaarsveld, the all… more »


5:00

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Kom saam elke dag jy wat kleef my gedagtes vas, jou siel is skaars, jou sinne vars
Jou woorde hang soos note, hoor jy
Agter die die aarde wag, verlore ure, geduldig dag
Breek weer aan, sleep my saam, lief het ek my oë vir jou gemaak

Met jou hier op die maan
Ons skou die aarde aan
Luister ek na jou
Woorde vir my

Wentel om my heen
Op reis in hierdie baan
Wonder ek waarheen
O, waar kom ek vandaan

Kom saam jy wat lag, jy wat steel, die dief in die nag, steel my graag, opgeraap
Om deur die Melkweg spoor te sny, môre is 'n ander dag, kan vir môre sterre wag
Neem jou sag met al my krag
En soos die wêreld is ons vry
Reg oor die aarde ek en jy

Met ons hier op die maan
En die aarde kyk ons aan
Luister ek na jou
Met woorde vir my

Wentel om my heen
Op reis in hierdie baan
Wonder ek waarheen
O, waar kom ek vandaan

(Kyk hoe lyk) Ek sien jou in die son se lig
Hy gee jou ruimte, roep jou terug
(Kyk hoe lyk) En op die aarde neem ons neer
En ons word lewe weer en weer

Ek kan goed onthou, soveel ruimte tussen my en jou
Twee teenpole wat mekaar vashou, kyk hoe lyk die wêreld nou

(Kyk hoe lyk) Die wêreld nou

Met jou hier op die maan
Ons skou die aarde aan
Luister ek na jou
Woorde vir my

Wentel om my heen
Op reis in hierdie baan
Wonder ek waarheen
O, waar kom ek vandaan

Met ons hier op die maan
Die aarde kyk ons aan
En luister ek na jou
Met woorde vir my

Wentel om my heen
Op reis in hierdie baan
Wonder ek waarheen
O, waar kom ek vandaan

Met ons hier op die maan
Kyk hoe lyk die wêreld nou

Met ons hier op die maan
Kyk hoe lyk die wêreld nou

Met jou hier op die maan

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Riku Lätti

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Op Die Maan [Acoustic] Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Op Die Maan [Acoustic] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6718732/Riku+Latti/Op+Die+Maan+%5BAcoustic%5D>.

    Missing lyrics by Riku Latti?

    Know any other songs by Riku Latti? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Op Die Maan [Acoustic]

    4,843
    55     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who was the first to use a Synthesizer in a song?
    A Frankie Valley
    B Del Shannon
    C Buddy Holly
    D Ritchie Valens

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Riku Latti tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!