Getrou Aan Die Wit Baksteengebou

Brixton Moord & Roof Orkes


5:49
#2

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Op die hotel se stoep sal jy niemand hoor roep vir ʼn ronde
Waar 'n Fox terriër lank terug geslaap het lê nou net 'n been
Die stoele is leeg die tafels word nie meer gedek nie
Daar is niemand verdiep in 'n gesellige gesprek nie

In die voorportaal sukkel 'n TV-verhaal met reception
Daar's iets fout met die kabel se male en female connection
Hartseer kuns op die muur but its hardly worth a mention
Die klerk het nie werk nie the hours feels like detention

Sy lees maar boeke van Mills en boeke van Boons sy is romanties
Studeer deur Unisa en droom van 'n visa na elders
Sy't 'n chocolate en 'n ruiker in ruil vir 'n spyker reputasie
Deesdae almal se vloerlap 'n groot grap vir monde wat fluister

Ek groet haar ordentlik weet nie of sy my onthou nie
There once was a time when I wished she was mine maar dit is lank terug
Op die kroeg sit ou Sarel waar ek hom sewe jaar terug gelos het
Op die plek waar ons sorge met shooters by die dosyn gepos het

Hy sê hoe gaan dit ou maat daar is niks om te baat as mens kla nie
Dis sy vroeë pension van die myn wat stadig verdwyn oor die counter
In die huwelik getree maar sy gat afgevee aan beloftes
Ja net twee jaar gehou voor dit alles moes vou in 'n streekshof

Nou sit hy maar hier sy breakfast is bier en sy lunch ook
Hy sê almal is weg ja die dinge lyk sleg vir die hotel
By die water by die mall sit hul plekke propvol op 'n Saterdag
Sarel bly maar getrou aan die wit baksteengebou hoe dan anders

Die kamers is vol maar die spoke betaal nie hul rent nie
Die einde wat wag is nie mooi soos 'n Hollywood prent nie
Die drive in is dood slush puppy is SPCA toe
Hy sê nou toe laat ons loop by die off sales koop ons 'n bottel

En die bome staan paraat die denne se granaat lê die straat vol
Hy sê hy't charcoal en 'n grid en 'n flatty om te split ons kan saam braai
En op sy balkon lyk die middag nou net te helder

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: Drikus Barnard

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Getrou Aan Die Wit Baksteengebou Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Getrou Aan Die Wit Baksteengebou Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 22 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6828289/Brixton+Moord+%26+Roof+Orkes/Getrou+Aan+Die+Wit+Baksteengebou>.

    Missing lyrics by Brixton Moord & Roof Orkes?

    Know any other songs by Brixton Moord & Roof Orkes? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Getrou Aan Die Wit Baksteengebou

    568
    30     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Sjoukje Lucie van 't Spijker was the real name of?
    A Maggie Rogers
    B Maggie MacNeal
    C Maggie Reilly
    D Maggie Bell

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Brixton Moord & Roof Orkes tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!