Ek sal die een wees
Carlissa
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Daar was 'n tyd Wat ek vlugvoetig kon dans Die wêreld weet Nous ek spyt Want my voete is vas Jou hart in 'n tas Jys oppad, jyt die pad gevat, kom terug Jys oppad, jyt die pad gevat, kom terug Waar is ons heen Waars ons hier en ons nou Die tyd Net vir ons geleen As ek gister kon skei Jou terug kon kry Jys oppad, jyt die pad gevat, kom terug Jys oppad, jyt die pad gevat, kom terug Ek sal die een wees Wat vas in jou deur staan, jou asem weer wegslaan Die een wees Wat jou wys om te dans, gee ons saam weer 'n kans Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Kyk jy ooit terug Na dit wat ons was 'N Prentjie wat pas Net 'n droom Net 'n bittersoet Jy wat my groet Jys oppad, jyt die pad gevat, kom terug Jys oppad, jyt die pad gevat, kom terug Ek sal die een wees Wat vas in jou deur staan, jou asem weer wegslaan Die een wees Wat jou wys om te dans, gee ons saam weer 'n kans Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Nuwe liefde Laat aand dans Die sterre ons getuie Gee my nog 'n kans Want hoe meer en meer Elke keer, elke keer Wat jy in my hart kom bly Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek sal die een wees Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 22 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6836748/Carlissa/Ek+sal+die+een+wees>.
Discuss the Ek sal die een wees Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In