Werkit Boetie
Edo
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ek's 'n queen bee bitch Kalm soos 'n walm As ek strut Goud glitter baard Tiervel Maak jou nat Mega nega vibes Slat die pad Positiwiteit Inspuit Wasem teen die ruit Polse pap Boude uit Vogue baby vogue Pull shapes Konserwatiewe koeke Freak nou uit Eks ʼn XL maar sê my Is dit jou man wat so lekker vir my op sy onder lip byt? Jy kan maar tune eks gay Wag dat ek die mic kry Kom ons settle dit op die runway Jy's by die Baxter, ek's op Broadway Elke dag is pay day we do it my way En as ek op die stage kom - slay Sold out klaar vir die jaar - pay So wat gan jy nou doen? Ek's 'n queen bee bitch Heels, lippe uit Al die straight guys kyk Hand op die heup Vinger in die lug - skud Rol jou oë terug in jou kop Baby drip drip Vat nog n sluk Klim uit voor ons die kas skud Rol jou oë terug in jou kop Baby drip drip Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie - ah ah Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie - ah ah Wat is dit nou weer? Een of ander tannie skree "Watʼs besig om met hierdie wêreld te gebeur?" Ek sê tannie nee kom sit asb moenie vrees As jy 21 was sou ons dalk besties wees Sambreeltjie in my drankie Tannie sê mos moenie judge nie Hoe kan dit wees hy speel mos rugby Jis gelukkig was hy nooit in die scrum nie So is dit 'n man wat 'n vrou wil wees 'n vrou wat 'n man wil wees Of is dit net 'n mens wat weet wie hulle is So tannie kom sit hier Moenie so sug nie Kom ons binge watch eerder Sex and the City (wat is Sex and the City?) Hand op die heup Vinger in die lug - skud Rol jou oë terug in jou kop Baby drip drip Vat nog n sluk Klim uit voor ons die kas skud Rol jou oë terug in jou kop Baby drip drip Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie - ah ah Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie - ah ah Dis tyd kom uit Dieselfde bloed in jou en my Alles Of niks Aanvaar my vir wie ek is Nee wag Woah Dit maak nie saak van wie jy hou Wat jy aantrek of hoe jy lyk nie Doen dit met die confidence van Beyonce Die uniekheid van Gaga Die pizazz van Elton John Stoot daai skouers terug Druk jou ken in die lug Give us that smize En onthou Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie - ah ah Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie Werkit – oh ho Werkit boetie - ah ah
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: Hunter Kennedy, Loki Rothman, Pierre Greeff
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Werkit Boetie Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6861449/Edo/Werkit+Boetie>.
Discuss the Werkit Boetie Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In