'N Vis Innie Bos
Anton Goosen
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
‘n Vis op ‘n fiets ry Hier kom hy verby gery 'n Leeu in die sneeu gly Hier kom hy nou ook verby En ‘n lang maer man Met ‘n visstok wil hy drome vang Die skroef issie los 'ie Dis ‘n vis innie bos die Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe ‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe ‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas Mona Lisa smile Ek sal dit nie eintlik lag noem nie Die sprokies maar net lankal Uit haar oë getraan En op ‘n stukkende trom Slaan jy die wêreld se woorde stom Die skroef issie los 'ie Dis ‘n vis innie bos die Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe ‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe ‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas Dis ‘n heerlike partytjie Die walrus slaap in die saxofoon Sy ore is so seer Die silent movies het hom irriteer En die dooie papegaai In cyber ruimte disintegreer Die skroef issie los 'ie Dis ‘n vis innie bos die Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe ‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe ‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: ANTON GOOSEN
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"'N Vis Innie Bos Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 20 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6925282/Anton+Goosen/%27N+Vis+Innie+Bos>.
Discuss the 'N Vis Innie Bos Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In